Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeretha O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Uit die boeke kuier gewees. Baie dankie! Ons het so lekker gebly. Die eienaars was so vriendelik en het ons welkom laat voel. Sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek sal beslis weer daar inboek. Dit het gevoel asof ek in 'n vyfster-hotel bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Stil, see-uitsig, pragtige plek. Ons het regtig baie lekker gebly. Geen probleme nie, almal was vriendelik, die see was naby, en dit was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta En Dawie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal plek aanbeveel vir vriende en familie. Fantastiese see uitsig. Waarde vir geld. Fantastiese see uitsig en rustigheid. Netheid en vriendelike gasheer en -vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Cor en Sandra is uitstekende gashere. Vriendelik, spontaan en so hulpvaardig! Ons verblyf was heerlik! Eenheid netjies en skoon, gerieflik met ongelooflike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Ons kuier was aangenaam en Mosselbaai is 'n goeie bestemming. Die verblyf was goed. Die eenheid was netjies. Daar is 'n bietjie aandag nodig. Die stort het klonte. Kort 'n goeie skoonmaak. Die toilet sitplek kan vervang word. Daar is waterdamp by die voorglydeur. Die honde word in 'n klein gebied aangehou langs die eenheid en die poef veroorsaak 'n onaangename reuk in die hoofslaapkamer. Daar is 'n tuinier, maar die area voor die eenheid het oorgroeide plante en onkruid wat aandag nodig het om die uitsig te verbeter.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wiesie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Mooiste seeuitsig, ideaal geleë. Ons het baie lekker by Sancor Selfsorg 1 oorgebly. Die gasheer was baie behulpsaam en het ons vinnig tuis laat voel. Die woonstel het alles wat jy benodig, is ruim met die mooiste uitsig en is ideaal geleë. Daar was genoeg om te doen met die kinders, en is stapafstand vanaf die see. Ons sal graag weer by Sancor Selfsorg oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Lang verblyf
5.0
Mei 2023

Ongelooflike lekker en skoon blyplek. Mooi uitsig en loopafstand na die see. Sal verseker weer en weer teruggaan. Sal beslis die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Very nice, peaceful, beautiful views. Great hospitality, already looking forward to our next trip to Mosselbay and stay at Sancor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shamall-dean R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Very friendly host with the best view. Had the best stay. The owners were very welcoming and made us feel at home. I would definitely recommend Sancor Selfsorg 1 and will be back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYoiDkcPogmeybVfLFDxtW8goNIkwaBreFvzts7l3aZXYtd8QY9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 29 Long Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.176968 22.134309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang