Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Sancor Selfsorg 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Angelic H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelic H

Baie baie lekker in hierdie baie baie mooi plekkie.

Ons vakansie was wonderlik. Hier die woonstel is ongelooflik mooi en netjies ingerig. Daar is alles in om jou tyd daar so gemaklik te maak. Die uitsig is baie besonders. Jy skep rustig asem, kan uitrus. Ek kan hierdie plek aanbeveel, beter sal jy nie sommer kry nie. Om kos te maak terwyl jy oor die see uitkyk was 'n voorreg. Was sommer hartseer om te ry.

Lize B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Fantasties.

Ek sal net graag wil sien dat daar 'n strykyster/strykplank is asook ietwat meer kombuisbenodighede (rasper, mop), maar anders 'n fantastiese plek om in te bly.

Susan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Sakereis, maar het soos vakansie gevoel.

Baie lekker gebly. Woonstel was baie netjies en goed ingerig. Verwagtinge oortref.

Veronica L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L

Uitstekende verblyf op die pragtigste plek.

Ons het ons tyd by Sancor Selfsorg 2 terdee geniet. Baie netjies en pragtige woonstel! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Anna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Sancor 2 het alle verwagtinge oortref.

Beslis die moeite werd om te besoek. Die verblyf is skoon en netjies met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs. Asemrowende see-uitsig. Santos strand is skoon en daar is baie reatuarante om van te kies. Alles is binne loopafstand van die eenheid af. Sal beslis weer en weer gaan.

Lizel V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Mooiste woonstel en perfekte ligging.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly.

Wallace B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wallace B

Mooi uitsigte, ruim vertrekke, vriendelike eienaars.

Ons was vriendelik en professioneel deur die eienaars ontvang. Basiese benodigdhede soos koffie, melk, vrugte, ens. (ook vuurmaakhout) was gratis voorsien. Die eenheid was ruim en netjies, die uitsigte oor die oseaan (veral baie vroeg soggens tydens sonsopkoms) was pragtig.

Aubrey V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey V

Pragtig, skoon en rustig.

Dit was 'n heerlike rus en ons was aangenaam verras. Die eienaars is baie gasvry en dit word baie waardeer. 'n Uitsig om werklik te waardeer. Weereens baie dankie vir die gebruik van julle baie smaakvolle, skoon huisvesting.

Roche G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche G

Uitstekend tyd gehad.

Mooi uitsig. Baie netjies. Diens is uitstekend, het 'n wonderlike tyd gehad. Sal beslis aanbeveel.

Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Spectacular.

Picture perfect setting. Stunning unit with the most amazing view. Friendly and caring hosts. Highly recommend the stay.

Theunis F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis F

Ongelooflik, skoon, georganiseerd.

Sal vir seker weer die woning besoek.

Christo P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Mooi plek.

Lieflike mooi plek.

Norman V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman V

Perfekte ligging.

Baie netjiese woonstel met perfekte ligging.

Portia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia L

Absolutely stunning.

The views are spactacular.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut stunning.

Die uitsigte is asemrowend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jeandre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V

A great place to stay.

We had a great stay at Sancor, very modern finishes and close to shops and the beach. We will definitely stay here again.

Alan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M

Fantastic unit, everything you needed including full ice trays! Very modern and spacious with brilliant views.

A sunrise to die for! If any suggestions it would be to include a fan in the bedrooms, although not the hottest time we were there, it is clear that the unit can get quite hot. Not sure if it was just during our stay but the wi-fi connection was very sporadic. Best news is that the area is completely unaffected by load shedding! Very safe area to walk in with great sea views, Very affordable pub lunch type restaurants on the beach with in walking distance (2 mins). Overall very good value for money!

Kerstine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstine C

Die woonstel het alles in wat mens nodig het om gerieflik te kuier.

Sancor 2 was ideaal vir ons behoeftes, aangesien dit geen trappe het nie. Dis op dieselfde vlak as die motorhuis en my dogter wat gestremd is kon maklik in en uit beweeg. Die woonstel is stapafstand van die see af en ook naby aan restaurante geleë. Die agente was uiters behulpsaam en vriendelik. Ons bly graag weer hier.

Hilton W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilton W

Perfect.

Friendly host and beautiful place to stay.

Vanaf R1 750
R1 750 R1 138
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 138
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411f48d08a32cd7efdc73d20f2d36a4ea53986d5d613cbd513ef39cf739a706c8e1ad442ec6237c7a211c770e4ed7a447508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 138 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 29 Lang Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.177070508226 22.13429956627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang