Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Angelic H
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Baie baie lekker in hierdie baie baie mooi plekkie. Ons vakansie was wonderlik. Hier die woonstel is ongelooflik mooi en netjies ingerig. Daar is alles in om jou tyd daar so gemaklik te maak. Die uitsig is baie besonders. Jy skep rustig asem, kan uitrus. Ek kan hierdie plek aanbeveel, beter sal jy nie sommer kry nie. Om kos te maak terwyl jy oor die see uitkyk was 'n voorreg. Was sommer hartseer om te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ek sal net graag wil sien dat daar 'n strykyster/strykplank is asook ietwat meer kombuisbenodighede (rasper, mop), maar anders 'n fantastiese plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Sakereis, maar het soos vakansie gevoel. Baie lekker gebly. Woonstel was baie netjies en goed ingerig. Verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekende verblyf op die pragtigste plek. Ons het ons tyd by Sancor Selfsorg 2 terdee geniet. Baie netjies en pragtige woonstel! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sancor 2 het alle verwagtinge oortref. Beslis die moeite werd om te besoek. Die verblyf is skoon en netjies met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs. Asemrowende see-uitsig. Santos strand is skoon en daar is baie reatuarante om van te kies. Alles is binne loopafstand van die eenheid af. Sal beslis weer en weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Mooiste woonstel en perfekte ligging. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wallace B
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Mooi uitsigte, ruim vertrekke, vriendelike eienaars. Ons was vriendelik en professioneel deur die eienaars ontvang. Basiese benodigdhede soos koffie, melk, vrugte, ens. (ook vuurmaakhout) was gratis voorsien. Die eenheid was ruim en netjies, die uitsigte oor die oseaan (veral baie vroeg soggens tydens sonsopkoms) was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aubrey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtig, skoon en rustig. Dit was 'n heerlike rus en ons was aangenaam verras. Die eienaars is baie gasvry en dit word baie waardeer. 'n Uitsig om werklik te waardeer. Weereens baie dankie vir die gebruik van julle baie smaakvolle, skoon huisvesting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Uitstekend tyd gehad. Mooi uitsig. Baie netjies. Diens is uitstekend, het 'n wonderlike tyd gehad. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Spectacular. Picture perfect setting. Stunning unit with the most amazing view. Friendly and caring hosts. Highly recommend the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 138
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 138
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411f48d08a32cd7efdc73d20f2d36a4ea53986d5d613cbd513ef39cf739a706c8e1ad442ec6237c7a211c770e4ed7a447508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 138 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 29 Lang Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.177070508226 22.13429956627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang