Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Sancor Selfsorg 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Baie netjies verblyf, modern en skoon. Ons het dit vreeslik geniet.

Was 'n heerlike naweek gewees, dankie.

Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Anngenaam ontvang. Goeie uitsig. Netjies.

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Goeie uitsig. Lekker gekuier en sal dit aanbeveel.

Hendrik A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Baie lekker plek met mooi Sonsopkoms.

Die plek is ruim en geskik vir 'n gesin wat vakansie hou, ons het lekker gebly en jy kan in die hoofslaapkamer op die bed sit of op doe stoepie en na die sonsopkoms kyk.

Mareli V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V

Netjies en veilig.

Pragtige uitsig oor die see en hawe.

Rani K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rani K

Very spacious, clean and equipped.

Great ocean view and lots of room for a big group of people.

Jana K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana K

Lekker, gerieflik en ruim.

Daar was egter slegs 1.5 rolletjies toiletpapier beskikbaar vir 3 dae se verblyf vir gesin van 5. Geen haardroeër. Bietjie min komberse beskikbaar. Tissues sou gerieflik wees.

Sancor Selfsorg 3 se terugvoer

Die eenheid is 'n selfsorgeenheid, wat as sodanig geadverteer word. Desondanks verskaf ons toiletpapier (nuwe toiletrolle), seep (geseel), vrugte, yogurt, koffie, tee, suiker, melk, beskuit en skoonmaakmiddels om gaste welkom te laat voel en om in onmiddelike basiese behoeftes te voorsien. Enige verdere behoeftes moet self voorsien word (selfsog).

Ekstra komberse word in eenhede geplaas en by inboek word gaste daarop gewys om enige verdere behoeftes onder ons aandag te bring, wat insluit ekstra komberse, haardroers, droograkke, strykysters, verwarmers ens. Die gaste het op geen stadium aangedui dat hulle enigiets benodig nie.

Hierdie resensie staan in skrille kontras met ander resensies van al ons eenhede.

Sancor Selfsorg 3
Natacha D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha D

Absolutely fantastic!

We will certainly return to Mossel Bay and SANCOR! The accommodation was absolutely superb, the town itself is clean and the people friendly, and there is so much to do and learn! Brilliant time was had by all!

Frank D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D

Had a pleasant stay.

Very neat, welcoming, we enjoyed our stay very much.

Flycatcher C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flycatcher C

Fantasties! Amazing!

Sancor 3 is 'n lieflike plek, baie ruim met heerlike banke in die sitkamer, met volle uitsig oor die see. Dit is super skoon en netjies en baie goed toegerus. Cor en Sandra was dierbaar en baie hulpvaardig, altyd gereed om te help. Die binne braai was 'n heerlike bederf! Die uitsig is pragtig, sonopkoms oor die see, en in die aande duisende liggies van Mosselbaai en hawe. Ons rating is vir seker 5/5 en 'n volle 110%.

Jean V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Fantastiese uitsig, stil en rustig, stapafstand vanaf die see, baie skoon strand.

Beste verblyf ooit, met goeie uitsig.

Juanita J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Baie lekker.

Sancor is baie netjies en skoon met netjies mooi tuin waar kinders kan speel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Landi V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi V

Beautiful seaview apartment with lots of space.

We enjoyed our stay tremendously! Very clean, beautiful views and sufficient amenities. I would perhaps just recommend adding some kitchen chairs for young kids especially. We will definitely visit again!

Cindy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B

Excellent accommodation.

We absolutely loved our stay at Sancor and will definitely be going back!

Jp G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp G

Rustig met die mooste uitsig

Wat 'n wonderlike 2 dae van ontspan was dit nie. Met die eendjies en Rollo die hond was ons lekker besig gehou, ek sal defnitief weer gebruik maak van die lekker plek. Ons het dit baie geniet.

Jon M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon M

Excellent, relaxing, central.

Place was so spacious, fantastic view, great to be able to walk to beach and even restaurants. Would definitely recommend.

Maria M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

So tuis gevoel, heerlik gekuier.

Pragtige plek, met die mooiste uitsig. Sal beslis weer gaan kuier. Sal dit beslis aanbeveel!

Ricardo D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo D

Excellent!

Great place to stay, can't wait to definitely go back!

Fagen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagen S

Dit was fantasties!

Die kliëntediens was uitstekend. Baie vriendelik en die plek oor die algeheel is hemels en baie netjies. Ons het die beste tyd van ons lewens gehad.

Conrad H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H

Absolutely fabulous!

Sal vir seker aanbeveel.

Laurika H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika H

Heerlike vakansieplek.

Ons het die ruim, pragtige plek baie geniet. Lekker gekuier en gebraai, terwyl ons die see kon bekyk. Naby genoeg om strand toe te stap, en al die besienswaardighede te geniet in die omtrek. Ons almal was baie beïndruk.

Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA986f8d9d423589d8b785910d9cd7447c8b02caa073d1bbb8f39ba6e31e3117074fb34c7e004be12d1647619cce6120deb6d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 29 Lang Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.1769995 22.1342191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang