Sancor Selfsorg 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 120
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies verblyf, modern en skoon. Ons het dit vreeslik geniet.
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Anngenaam ontvang. Goeie uitsig. Netjies.
Hendrik A - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek met mooi Sonsopkoms.
Mareli V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Rani K - Mrt 2023
Algehele gradering
Very spacious, clean and equipped.
Jana K - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker, gerieflik en ruim.
Sancor Selfsorg 3 se terugvoer
Die eenheid is 'n selfsorgeenheid, wat as sodanig geadverteer word. Desondanks verskaf ons toiletpapier (nuwe toiletrolle), seep (geseel), vrugte, yogurt, koffie, tee, suiker, melk, beskuit en skoonmaakmiddels om gaste welkom te laat voel en om in onmiddelike basiese behoeftes te voorsien. Enige verdere behoeftes moet self voorsien word (selfsog).
Ekstra komberse word in eenhede geplaas en by inboek word gaste daarop gewys om enige verdere behoeftes onder ons aandag te bring, wat insluit ekstra komberse, haardroers, droograkke, strykysters, verwarmers ens. Die gaste het op geen stadium aangedui dat hulle enigiets benodig nie.
Hierdie resensie staan in skrille kontras met ander resensies van al ons eenhede.
Natacha D - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Frank D - Jul 2022
Algehele gradering
Had a pleasant stay.
Flycatcher C - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties! Amazing!
Lees meerJean V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, stil en rustig, stapafstand vanaf die see, baie skoon strand.
Juanita J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Landi V - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful seaview apartment with lots of space.
Cindy B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Jp G - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig met die mooste uitsig
Jon M - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent, relaxing, central.
Maria M - Jun 2021
Algehele gradering
So tuis gevoel, heerlik gekuier.
Ricardo D - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent!
Fagen S - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Conrad H - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Laurika H - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike vakansieplek.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang