Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louise C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie netjies verblyf, modern en skoon. Ons het dit vreeslik geniet. Was 'n heerlike naweek gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Anngenaam ontvang. Goeie uitsig. Netjies. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Goeie uitsig. Lekker gekuier en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker plek met mooi Sonsopkoms. Die plek is ruim en geskik vir 'n gesin wat vakansie hou, ons het lekker gebly en jy kan in die hoofslaapkamer op die bed sit of op doe stoepie en na die sonsopkoms kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Netjies en veilig. Pragtige uitsig oor die see en hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rani K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Very spacious, clean and equipped. Great ocean view and lots of room for a big group of people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2023

Lekker, gerieflik en ruim. Daar was egter slegs 1.5 rolletjies toiletpapier beskikbaar vir 3 dae se verblyf vir gesin van 5. Geen haardroeër. Bietjie min komberse beskikbaar. Tissues sou gerieflik wees.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Sancor Selfsorg 3
Die eenheid is 'n selfsorgeenheid, wat as sodanig geadverteer word. Desondanks verskaf ons toiletpapier (nuwe toiletrolle), seep (geseel), vrugte, yogurt, koffie, tee, suiker, melk, beskuit en skoonmaakmiddels om gaste welkom te laat voel en om in onmiddelike basiese behoeftes te voorsien. Enige verdere behoeftes moet self voorsien word (selfsog). Ekstra komberse word in eenhede geplaas en by inboek word gaste daarop gewys om enige verdere behoeftes onder ons aandag te bring, wat insluit ekstra komberse, haardroers, droograkke, strykysters, verwarmers ens. Die gaste het op geen stadium aangedui dat hulle enigiets benodig nie. Hierdie resensie staan in skrille kontras met ander resensies van al ons eenhede.

Natacha D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Absolutely fantastic! We will certainly return to Mossel Bay and SANCOR! The accommodation was absolutely superb, the town itself is clean and the people friendly, and there is so much to do and learn! Brilliant time was had by all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Had a pleasant stay. Very neat, welcoming, we enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flycatcher C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantasties! Amazing! Sancor 3 is 'n lieflike plek, baie ruim met heerlike banke in die sitkamer, met volle uitsig oor die see. Dit is super skoon en netjies en baie goed toegerus. Cor en Sandra was dierbaar en baie hulpvaardig, altyd gereed om te help. Die binne braai was 'n heerlike bederf! Die uitsig is pragtig, sonopkoms oor die see, en in die aande duisende liggies van Mosselbaai en hawe. Ons rating is vir seker 5/5 en 'n volle 110%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Fantastiese uitsig, stil en rustig, stapafstand vanaf die see, baie skoon strand. Beste verblyf ooit, met goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA986f8d9d423589d8b785910d9cd7447c8b02caa073d1bbb8f39ba6e31e3117074fb34c7e004be12d1647619cce6120deb6d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 29 Lang Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.1769995 22.1342191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang