Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Sancor Selfsorg 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christa G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Uiters netjiese eenhede. Mooiste uitsig.

My lewensmaat moes vir 'n rugprosedure kom en het met moeite trappe geklim. Cor en Sandra het vir ons die groter eenheid aangebied sonder enige ekstra koste. Ons waardeer julle hulp en gasvryheid. Die eenheid was uiters netjies. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Johannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Dit was regtig die beste verblyf op ons avontuur tot dusver.

Baie lekker! Waarde vir geld. See uitkyk, waarvoor meer kan 'n mens vra.

Lana V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Excellent view, clean and neat unit.

Clean and perfect view. Has all the amenities you could need.

Jj K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj K

Baie lekker, naby aan die strand.

Pragtige verblyf, netjies en skoon, baie naby aan die strand. Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer terugkom om weer te kuier. Puik.

Esau S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S

Hemels, en ons kon later uitboek. Dankie Sandra.

Baie woorde ontbreek om verblyf te beskryf.

Yolandie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie D

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelike diens.

Ons het ons week baie geniet by Sancor. Loop afstand van die strand. Gerieflike speelarea en grasperk met eendjies wat ons dogtertjie baie geniet het. Ons sal definitief weer kom kuier.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhardt D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt D

N wondelike plekkie om te bly.

Met die aankoms was ons vriendelik gegroet deur die gasheer en rond gewys. Aktiwiteit pamflette was beskikbaar op die tafel en het gehelp om nog planne by die vakansie te voeg. Die eenheid was skoon en netjies met daai bietjie ekstra bederf (bietjie beskuit en koffie) wat 'n mens ingewag het. Die kombuis is heltemal voldoende vir 'n familie van drie met al die benodighede wat 'n mens sou wil hê, met die braaigeriewe naby gesit vir daai vakansiebraai. Die eenheid het 'n lekker klim-en-klouterstel vir die jong span, met die Santos strand net 'n kort loopie oor die pad en net 'n klip gooi verder is die Bartolomeu Dias Museum. Die see kan elke aand gehoor word en die area is redelik stil in die aande vir die wat net wil inkrul en knuffel. Die enigste tekortkoming sal die seinsterkte wees van die WiFi, maar met ons wat so baie buite was, het ons nie 'n behoefte gesien om te kla oor dit nie. Dit was 'n heerlike verblyf met net goeie herinneringe wat bygevoeg is tot ons lewensverhaal.

Colin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Rustig, skoon en veilig.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by Sancor tuisgaan, baie skoon , netjies en veilig. Stapafstand vanaf strand.

Mario T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario T

Uitstekend. Ons beveel hierdie plek definitief aan.

Cor en Sandra was uitstekende gashere en was uiters akkommoderend. Hul vriendelikheid was verwelkomend. Die uitsig vanaf hul plek was ongelooflik en die verblyf stylvol en baie gerieflik en gemaklik.

Ailsa T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ailsa T

Safe, comfortable accommodation with easy access to Bay View Hospital. Ideal for a summer stay.

All I needed in terms of kitchen equipment. Hosts went out of their way to accommodate my needs.

Lorraine V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Amazing.

Highly recommended! Amazing view. Close to everything. Everything and more is in the house. The owner goes out of his way to make your stay amazing.

Bianca S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S

Private and great location.

Situated privately and easy access to the beach.

Basil F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basil F

Very friendly service, fantastic people.

Love the place, very spacious and very comfortable with spectacular views of the harbour and ocean. Will definitely be back.

Lauren B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B

Rustig en lekker.

Lekker see-uitsig, pragtige eende wat rond loop, woonstel baie gerieflik. Sandra en Cor se gasvryheid is uitstekend.

Karli D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karli D

Baie lekker.

Vreeslik lekker gebly.

Anina J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J

Baie skoon en netjies, alle fasiliteite is daar. Goed geleë.

Eienaar betrokke.

Matthew V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew V

Beste ervaring ooit. Die plek is mooi, Sandra en Cor is gasvry en het werklik moeite gedoen om ons wittebrood spesiaal te maak.

Sandra en Cor maak gaste se verblyf spesiaal. Beslis waarde vir geld om daar te bly.

Karin M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Ongelooflik lekker gebly.

Ek sal Sancor enige tyd vir iemand voorstel. Het baie lekker gebly. Dankie Cor en Sandra.

Yvette F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F

Netjiese ruim eenheid met alles en meer wat benodig word om lekker te ontspan naby die see.

Mooi uitsig op die see. Eienaars baie behulpsaam. Sentraal geleë, kan dus nabye dorpe besoek. Eenheid in stil area.

Denise A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise A

Dit was 'n baie lekker tydjie by Sancor. Stapafstand van alles af. Ons was baie vriendelik ontvang deur Cor en Sandra. Sal defnitief aanveveel.

Baie lekker vakansie verblyf. Gasvrye ontvangs. Defnitiewe aanbeveling. Dankie.

Hetta H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta H

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Vriendelike mense.

Ons het baie lekker gebly. Ons beveel dit regtig aan.

Chaunice G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaunice G

My stay was absolutely incredible. I would do this at least once every 3 months. That's how good!

The hosts are incredible people, the location of the accommodation is amazing, the place is beautiful (furnished with beautiful taste and a homely and light feeling). I have never felt more at ease, at home (away from home) and safe. The hosts went the extra mile and I don't believe any other accommodation is as great!

Marietjie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Ongelooflik mooi, netjies en 'n warm gevoel!

Ongelooflike uitsig, super netjies en so modern! Ons kom kuier baie vinnig weer! Cor en Sandra is ongelooflik gasvry!

Ethan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethan S

Excellent customer service, great place, makes you feel at home, and an excellent view and also easily accessible.

Sancor Selfsorg 4 was an amazing place to stay at, had no issues, was calm and is about 400 m away from the beach. The place is very clean, and I had no complaints.

Kelly E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly E

Dit was die beste besluit wat ons kon neem om selfsorg 4 te besoek. Alles was so amazing, die view oor die strand was awesome. Ons sal beslis weer gaan besoek. Dit was voorwaar die moeite werd.

Ons het dit baie geniet. Die rustigheid was hemels.

Cecil C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil C

Dit was baie leker om by Sancor 4 te bly.

Corr en Sandra het ons goed ontvang, ek sal my vriende aanbeveel om by hulle te gasn bly, ek sien uit in weer te gaan. Julle is tops.

Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1bf11f0ab690fe6985df7186a694db8f44847fd6570d82a41499e072b1e323195009abffe1fa9e9df5d26da8e5c5f26e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 29 Lang Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.1769995 22.1342191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang