Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanctuary Life Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Patricia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Enjoyable. We really enjoyed our stay, Wayne was so helpful and accommodating. It was a beautiful setting, so peaceful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie lekker omgewing, baie rustig en plekkie goed uitgelê. Was baie vriendelik ontvang en verduidelik waar als is en hoe als werk in die unit. Baie rustige omgewing en oulikste 2 hondjies by bestemming. Baie lekker tyd daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanli J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

'n Plek om asem te haal. Ons het 'n lieflike naweek hier gehad. Jeanine en Wayne was baie gaaf en hulle aandag aan detail is opvallend. Dit was ons woef se eerste naweek weg en dit was die perfekte plek om haar heen te vat! Sy het 'n speelmaatjie gehad wat ook sommer saam met ons gestap het. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meranda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Pragtige plek. Die beste eienaars ooit en die donkies is te mooi! Het heerlik gekuier, uitstekende diens, baie mooi skoon en netjies met heerlike snoeperye!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshifhiwa B
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Great, fun, relaxing. Jeanine and Wayne are very welcoming and friendly. Their farm is beautiful and the cottage we had was lovely and clean, we enjoyed the fully kitted kitchen. She also bakes amazing bread we loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Jeanine and Wayne are wonderful hosts! Tranquil farm with beautiful views from your veranda, interacting with farm animals is super! The beautiful farm house is well stocked with everything you need. Fresh linen, comfortable beds, an oven, unlimited WiFi, fresh water in our own private splash pool etc. We did short walks to a natural spring. Our hosts let us interact with their beautiful horses, cute little donkeys, newborn little lamb. If you are looking for a weekend spent on a beautiful well-kept farm this is for you! We will definitely visit them again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Sanctuary Life Guest Farm
Thank you Ann for a wonderful review. We are so pleased to have had you stay with us and to have made your stay a memorable one, and keeping up to what we stand for. Have a super 2020 and hope to see you again soon! Regards Wayne & Jeanine

Anel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Rustig en ontspannend. Die was eintlik ons hond se vakansie - ons het maar net saamgegaan. Maar was dit nou goed vir die siel! Plaasgeluide en vars lug. Ons was lui, lui, lui. Wayne en Jeanine, dankie vir jul gasvryheid en dat Zoey by ons Jack Russel kon kuier. Die twee poochies het nou omtrent mekaar kisboude gespeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Sanctuary Life Guest Farm
Many thanks for the lovely review. We were glad to be your hosts and that we had the opportunity to make every part of your stay 100%. You guys and the pooch were great guests and glad to see city people can just relax! Wayne & Jeanine

Talitha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Memories to last forever. This was exactly what we wanted it to be. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Ons almal het dit baie geniet! Wayne en sy vrou is regtig awesome mense en het ons baie tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Sanctuary Life Guest Farm
Many thanks for the wonderful review! It was fantastic to have you all here and leaving the cottage in such a clean state. We appreciate you all. Wayne & Jeanine

Leoni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Wonderlike ervaring, baie gasvry. Ons het baie lekker gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 390
R1 390 R904
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 390
R1 390 R904
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: NV43 Buffelsfontein-plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMWYwOTYyLTVjZDUtNGViOS04OWI5LWU2MzQ1NzU0NTZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R904 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 NV43 Buffelsfontein Farm Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.957687753928 27.37594217062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang