Sand and Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Elsolique Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ellen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sand and Sea se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Ellen Kriel. Dit word waardeer.
Angelique V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Sand and Sea se terugvoer
Hi Angelique
Baie dankie vir jou terugvoer.
Was lekker om jul te huisves. Hopelik kom kuier julle weer, en vir langer.
Groete
Elsolique
Estelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lize M - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek geleë. Verblyf was baie rustig en ontspannend. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Sand and Sea se terugvoer
Baie dankie vir U terugvoer dit word waardeer.
Hoop om U gou weer te huisves
Groete
Elsolique
Rika P - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly, ligging is puik.
Sand and Sea se terugvoer
Baie dankie vir U terugvoer , dit word waardeer.
Hoop om U gou weer daar te huisves
Groete
Elsolique
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Dewald V - Des 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, maar ongelukkig nie skoon nie.
Lees meerSand and Sea se terugvoer
Goeiedag Lise
Baie dankie vir u terugvoer.
Ek wil graag omverskoning vra aangaande wat ek hier bo lees.
Aangesien ons nie self woonagtig is in Mosselbaai nie maak ons gebruik van dame wat die plek vir ons skoonmaak en regkry vir nuwe gaste.
Ek is spyt u het dit nie onder my aandag gebring met u aankoms nie, dan kon ek u vergoed het vir die ongerief op een of ander manier.
Ek sal wel hierdie boodskap aan die dame stuur en onder haar aandag bring. Want dit is verseker nie wat 'n mens wil he nie.
Ek waardeer u terugvoer baie.
Groete
Elsolique
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang