Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand and Sea

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ellen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Huis was baie mooi en netjies. Sal weer volgende jaar daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsolique
Sand and Sea
Baie dankie vir jou terugvoer, Ellen Kriel. Dit word waardeer.

Angelique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties. Ligging is perfek geleë. Naby alles. Pragtige woonstel en baie knus. Ek wens ek was langer daar om die verskeidenheid leesboeke te geniet. Die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsolique
Sand and Sea
Hi Angelique Baie dankie vir jou terugvoer. Was lekker om jul te huisves. Hopelik kom kuier julle weer, en vir langer. Groete Elsolique

Estelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2023

Heerlik gekuier. Die kinders het die swembad en speelpark geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Perfek geleë. Verblyf was baie rustig en ontspannend. Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie lekker gebly, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsolique
Sand and Sea
Baie dankie vir U terugvoer dit word waardeer. Hoop om U gou weer te huisves Groete Elsolique

Rika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Lekker gebly, ligging is puik. Lekker gebly, ligging is puik. Vier persone bly gemaklik daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsolique
Sand and Sea
Baie dankie vir U terugvoer , dit word waardeer. Hoop om U gou weer daar te huisves Groete Elsolique

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2019

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elsolique
Sand and Sea
Baie dankie vir U terugvoer, dit word waardeer Groete Elsolique

Dewald V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2018

Goeie ligging, maar ongelukkig nie skoon nie. Sand and Sea se ligging is goed en is redelik goed toegerus, maar ongelukkig was dit volgens my nie skoon nie. Die badkamermatjies was nie gewas voor die tyd nie, die stoof en mikrogolf was nie skoon nie en ek het die vloere met aankoms uitgevee. Dit was vol sand, hare en wolle. Die plek was duidelik baie lanklaas ordentlik skoongemaak. Die beddegoed het ook oud en uitgewas voorgekom. Vir 'n plek waar 'n mens so baie geld per dag betaal, het ek regtig 'n skoon en netjiese plek verwag.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elsolique
Sand and Sea
Goeiedag Lise Baie dankie vir u terugvoer. Ek wil graag omverskoning vra aangaande wat ek hier bo lees. Aangesien ons nie self woonagtig is in Mosselbaai nie maak ons gebruik van dame wat die plek vir ons skoonmaak en regkry vir nuwe gaste. Ek is spyt u het dit nie onder my aandag gebring met u aankoms nie, dan kon ek u vergoed het vir die ongerief op een of ander manier. Ek sal wel hierdie boodskap aan die dame stuur en onder haar aandag bring. Want dit is verseker nie wat 'n mens wil he nie. Ek waardeer u terugvoer baie. Groete Elsolique

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elsolique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc8b9659799f775b6113f66f0650d43d8fd155e63297e9a8eef2245b9bff8295db8a681447a2e5b485427be1f8cc2caff3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2 Sea Cottage Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.154007421951 22.108924095203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang