Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand and Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sand and Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid doendinge geleë wat Diaz-strand, die Langeberg-winkelsentrum en die Diaz-waterpark insluit.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens elk en 'n leefarea met 'n slaapbank vir 2 kinders. Die woonstel het ook 2 badkamers, net een is en suite. Dit het 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense met 'n ingeboude braai-area; terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Bring asseblief jou eie bad- en swemhanddoeke.

Sand and Sea is 100 m vanaf die swemstrand en 30 m vanaf die gemeenskaplike swembad geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Sand and Sea
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elsolique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand and Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc8b9659799f775b6113f66f0650d43d8fd155e63297e9a8eef2245b9bff8295db8a681447a2e5b485427be1f8cc2caff3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2 Sea Cottage Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.154007421951 22.108924095203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang