Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand and See 302

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Sand and See 302
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wimpie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Awesome uitsig. Volledig toegeruste netjiese eenheid.

Kan dit aanbeveel. Die uitsig is baie mooi en akkommodasie netjies.

Sand and See 302 se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n uitstekende resensie te stuur. Ons waardeer u terugvoering.
Groete,
Sand and See 302

Sand and See 302
Andre K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K

Ons het dit geniet en die uitsig is asemrowend.

Die woonstel is uitstekend geleë en baie netjies en skoon. Sekuriteit is uitstekend. Die kombuis kon beter toegerus wees.

Sand and See 302 se terugvoer

Good day André,

Thank you for your valuable feedback.

Kindly note the kitchen has been equipped with a Boardmans Chef knife set and the cutlery has been replaced with sturdier cutlery.

We look forward to welcoming you in the future.

Kind regards,
Sand and See 302

Sand and See 302
Jannie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Verrassend.

'n Fantastiese vakansiewegbreek vir die gesin. Baie mooi uitsig en oorkant die pad van die swemstrand!

Sand and See 302 se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n uitstekende resensie te stuur. Ons waardeer u terugvoering.
Groete

Sand and See 302
Vanaf
Vanaf R1 455
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 455
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pophamstraat, Sand and See 302, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a12f4d3a9d68a05027db0e730fa02d1315ee044ac70da475ea161bfd94e916263d172f3bd17e78aed137d6e59d5ee3d01fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 455 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Popham Street Sand and See 302 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.795707 18.458181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang