Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand and See 302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pophamstraat, Sand and See 302, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 455 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sand and See 302 is selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, ideaal geleë om die skoonheid van Kaapstad te ontdek, en waar uitsigte oor Tafelberg en die ikoniese Robbeneiland van oorkant die Atlantiese Oseaan geniet kan word.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat toegang tot die balkon en see-uitsigte bied. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkonarea wat 2 leunstoele en 'n teleskoop het. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Sand and See 302
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Pophamstraat, Sand and See 302, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand and See 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 455
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 455
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pophamstraat, Sand and See 302, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a12f4d3a9d68a05027db0e730fa02d1315ee044ac70da475ea161bfd94e916263d172f3bd17e78aed137d6e59d5ee3d01fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 455 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Popham Street Sand and See 302 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.795707 18.458181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang