Sand and Stone
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 29, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sand and Stone is in die skilderagtige vissersdorpie Arniston geleë. Hierdie moderne vakansiehuis is ideaal vir 'n gesin en bied luukse verblyf wat vir 'n onvergeetlike vakansie sal sorg.
Dié vakansiehuis beskik oor 5 pragtige slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook toegang tot 'n privaat tuin. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het toegang tot 'n balkon en het 'n koningingrootte-bed, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n binne- en buitestort. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel met stoele langs die binnebraai-area. Hierdie area lei na 'n leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en die huis maak van sonkrag gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Daar is 'n ekstra sitarea op die boonste verdieping met 'n TV en 'n kaggel.
Gaste kan asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon en die tuin met 'n swembad en 'n dek geniet. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar.
Gaste kan gewilde areas in Arniston verken wat Arniston-grot, Waenhuiskrans-natuurreservaat en ongerepte strande langs die kus insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofweg 29, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 29, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang