Sand Banks
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nikki V - Jul 2024
Algehele gradering
Selfs mooier as op die foto's.
Pieter D - Aug 2024
Algehele gradering
Location, size/rooms, entertainment.
Christina C - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning house and views.
Sand Banks se terugvoer
Dear Christina, thank you for your review. The good news is we now have a generator for the load shedding. Hope you will come back soon.
Nina S - Apr 2022
Algehele gradering
Slegte weer maar die huis leen hom tot lekker binne kuier.
Jaco V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging en lekker braaikamer/stoep.
Sanet K - Nov 2021
Algehele gradering
Ons familie het dit ongelooflik geniet.
Kirsten D - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful house with everything and anything you might need.
Madeleine A - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning.
Marique V - Aug 2021
Algehele gradering
Sand Banks is 'n fantastiese blyplek. Met alles en meer wat mens moontlik kan nodig hê vir 'n heerlike vakansie of naweek weg.
Theresa P - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, smaakvol gemeubileer.
Sand Banks se terugvoer
Baie dankie julle. Ek hoop om jul weer in Pringle Bay te verwelkom. Bly gesond!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang