Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Banks

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Sand Banks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nikki V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki V

Selfs mooier as op die foto's.

Heerlik. Wonderlike uitsig.

Pieter D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Location, size/rooms, entertainment.

We had a great time. Our mixed group of kids and adults had something for everyone. We particularly enjoyed the wood-fired lounge and balcony, especially with all the rain and cold weather.

Christina C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina C

Stunning house and views.

Perfectly located on the dunes, short walk to the beach! Space for everyone and well equipped. Only negative was the constant loadshedding, would be good if a solution for this could be installed, even if it is just to power a few plugs.

Sand Banks se terugvoer

Dear Christina, thank you for your review. The good news is we now have a generator for the load shedding. Hope you will come back soon.

Sand Banks
Nina S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S

Slegte weer maar die huis leen hom tot lekker binne kuier.

WiFi op onderste vloer nie sterk genoeg.

Jaco V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Fantastiese ligging en lekker braaikamer/stoep.

Lekker ruim huis. Ons was twee gesinne met tieners. Baie lekker gekuier. Die kinders kon die onderste deel van die huis gebruik en die ouers bo. Mooi uitsig oor die duine en see.

Sanet K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet K

Ons familie het dit ongelooflik geniet.

Die huis is ruim en niemand was in mekaar se pad nie. Letterlik op die strand, die kinders het dit ongelooflik geniet. Anekke was altyd byderhand om te help waar nodig. Perfek vir 'n groot familie. Netjies, op die strand, alle wat benodig word en heerlik ruim. Ongelooflike naweek en heerlik gekuier.

Kirsten D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten D

Beautiful house with everything and anything you might need.

Brilliant place. Huge house with stunning views right on the beach. We were there is terrible weather but the entertainment area is well protected that you still have an amazing time.

Madeleine A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A

Stunning.

Absolutely amazing setting on the beach - all conceivable amenities and comforts.

Marique V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marique V

Sand Banks is 'n fantastiese blyplek. Met alles en meer wat mens moontlik kan nodig hê vir 'n heerlike vakansie of naweek weg.

Die huis is heerlik snoesig vir die winter, groot kaggel en verwarmers. Die kombuis is groot en het als wat mens nodig het. Die slaapkamers het ook alles - van haardroërs tot waaiers en verwarmers en die beddens is uiters gemaklik. Dit was ook wonderlik dat ons ons hondjies kon saamneem. Ons sal beslis weer kom kuier en vir ander aanbeveel. Baie dankie.

Theresa P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Fantastiese ligging, smaakvol gemeubileer.

Ons het heerlik gekuier. Anneke het ons vriendelik ontvang en alles was mooi skoon. Heerlik om te ontspan en saam met vriende en familie te kuier. Fantastiese uitsig.

Sand Banks se terugvoer

Baie dankie julle. Ek hoop om jul weer in Pringle Bay te verwelkom. Bly gesond!

Sand Banks
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R8 995
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10cb4fdc3f4f59b8d4a56fcb1426766304c20fc68453c887562f4b146e277e7c199750504d136868ba971f73b70f0bdcaf4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 995 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 674 Vivian Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345275 18.829577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang