Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Banks

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 995 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sand Banks is op die strand in Pringlebaai geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 'n groot gesin van tot 12 mense.

Die dubbelverdiepinghuis bied kamers, sowel as kombuise op albei verdiepings. Die boonste verdieping bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n stort; die kamer maak ook oop op 'n sonsitkamer. Die boonste verdieping het ook 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer, sowel as 'n kaggel, en maak oop op 'n dek met see-uitsigte.

Nog vier kamers is onder geleë. Al 4 kamers is ingerig met dubbelbeddens en 1 met 'n koninggrootte-bed. Drie het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. 'n Kombuisie, sowel as 'n sitkamer, is op die onderste verdieping beskikbaar en lei na 'n stoep.

Die kombuise is toegerus met mikrogolwe, yskaste, vrieskaste, wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, asook 'n eetarea is beskikbaar. WiFi is beskikbaar en die sitkamer is toegerus met 'n TV met toegang tot Netflix.

Gaste kan ontspan op die boonste balkon, wat oop- of toegemaak kan word, of gebruik maak van die speletjieskamer wat 'n swembad-, tennis- en 'n sokkertafel het. Gerieflikheidshalwe word linne, bad- en strandhanddoeke voorsien. Die huis is toegerus met 'n kragopwekker, en op versoek kan 'n skoonmaker gereël word.

Alle huureiendomme in Pringlebaai kom met 'n waarskuwing oor wild en Chacma-bobbejane in die omgewing. Onthou en respekteer asseblief die feit dat jy in 'n bewaringsgebied is. Die huis word nie gediens nie, maar 'n skoonmaker kan vir jou eie rekening aangevra word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Sand Banks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand Banks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivian-weg 674, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10cb4fdc3f4f59b8d4a56fcb1426766304c20fc68453c887562f4b146e277e7c199750504d136868ba971f73b70f0bdcaf4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 995 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 674 Vivian Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345275 18.829577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang