Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Dollar @ The Dunes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Sand Dollar @ The Dunes
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marizel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel S

Lovely beach vibes!

Communication with the host, 100%. You could smell the cleanliness of the unit as you entered, well equipped, nice walk to the beach for a sundowner and lovely braai area. Only downside is that the units are quite close to each other and you can hear a normal conversation from next door, but other than that a lovely stay!

Ruan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Rustige wegbreek.

Fantastiese verblyf met al die geriewe en die omgewing is baie rustig.

Hanli D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Baie netjies.

Veilige oord, ons kon baie plekke besoek.

Ronel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Netjies en skoon, maar niks spesiaal nie.

Die plekkie was netjies en skoon, maar die kombuis is baie basies toegerus. Daar kan gerus nog oop rakke bokant die enigste werkoppervlakte wees.

Jannie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Lekker.

Alles lekker, maar die kombuis toerusting kan verbeter met nog 'n teelepel en 'n melkbeker ens.

Robert M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Die plek is baie mooi skoon. Ons het baie lekker gebly.

Baie maklik om sleutel te kry en weer terug te kry - alles werk net goed.

Conraad B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conraad B

Skoon, netjies baie mooi omgewing.

Skoon, netjies baie mooi omgewing.

Marianne K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

Great place if you plan to spend most of your time out and about.

Lovely walks and coffee shops around Plettenberg Bay.

Ian M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian M

Safe and secure venue, although a bit isolated. It feels like living in an estate.

Just outside of Keurboomstrand, there is good access to the beach, but the development is a bit basic and secluded.

Charmaine P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P

Very happy customer. Definitely recommend.

The hosts were amazing. They make you feel right at home from the moment you arrive. The room was spacious and it had everything we needed. It's safe and beautiful. We really enjoyed our stay and recommend it to everyone we can.

Wanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Netjies, skoon en al die nodige fasiliteite.

Rustige atmosfeer. Goed geleë. Veilig met goeie hek-beheer.

Carl H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl H

Comfortable.

Toilet seat requires attention, tap on sink is loose, swivels around when you want to move the spout.

Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Sand Dollar is 'n baie stylvolle en gemaklike oornagplekkie.

Ek beveel hulle graag aan.

Sally-anne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally-anne H

Comfortable.

Parking next to unit which makes transfer of luggage easy. Had to go into Plettenberg Bay for supper.

Chris S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Kort, maar aangenaam.

Oornag gebly in 'n netjiese eenheid met alle nodige fasiliteite.

Sunette L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette L

Dit was 'n heerlike kuier gewees.

Die eenheid was netjies en goed toegerus.

Desmond R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Desmond R

Onaangenaam en aaklig.

Ek wil net my teleurstelling deel met die verblyf. Eerstens was dit bedoel vir ons honeymoon en moes dit 'n wonderlike tyd gewees het maar dit was net 'n gemors. Eerste het ek 'n plek bespreek, die mooiste plekkie net om op laaste voor troue te hoor ek kan/mag nie meer die plek kry nie en ek moet nou 'n ander 1 soek. Toe kry ons nou die plek Sand Dollar @ The Dunes unit 40 en wat 'n aaklige ondervinding. Die TV werk nie. Ons het net 1 wynglas. Die broodmens is stukkend. Die braai-area is so vuil ek wil/kan nie daar braai nie. Die fan in badkamer is so hard dat jy moet stort en uitkom, want dit maak jou kop en ore seer.

Marlene G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Die plekkie is baie mooi en het alles wat mens nodig het.

Dit was baie aangenaam om daar te bly die enigste probleem is dit is baie ver van die strand af. Vir ouer mense soos ons is die stap na die strand uitputtend.

Lerone L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerone L

Aangename kort kuier.

Ons het hier oorgeslaap op pad Nature's Valley toe. Die oord is netjies asook die eenheid waarin ons geslaap het. Dit was 'n aangename ervaring.

Jannie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie H

Value for money.

Value for money, clean and quite, safe, we enjoyed our stay.

Este N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Este N

Dis naby verskeie mooi plekke in Tuinroete.

Sou dalk stoof waardeer het. Ons maak meer kos op stoof as mikrogolf.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f810ca283bceb027137aa17c9418c63183ce5d69ac896a403b77038db69279234c67c98ed5cb477bf5ad90a4038bc980a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Keurboomstrand Road H40 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009840338726 23.422444068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang