Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Dollar @ The Dunes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sand Dollar @ The Dunes is 'n selfsorg-ateljee-eenheid wat in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand geleë is. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek sonder die bohaai. Die oord is net 8 km vanaf Plettenbergbaai net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 'n splinternuwe stranddek waar skemerkelkies geniet kan word. Die strand is 'n kort entjie se stap van die eenheid af deur inheemse woudgebied en gaste kan 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord geniet.

Hierdie juweel van 'n ateljee het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met basiese kookgeriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 2 stoele en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi internet is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Sand Dollar @ The Dunes
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand Dollar @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstrand-weg 1, H40 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4f810ca283bceb027137aa17c9418c63183ce5d69ac896a403b77038db69279234c67c98ed5cb477bf5ad90a4038bc980a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Keurboomstrand Road H40 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009840338726 23.422444068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang