Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand Plover 85

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sand Plover-keeromstraat 85, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 265 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sand Plover 85 is 'n keurige selfsorgvakansiehuis wat in 'n privaat natuurreservaat in Grottobaai langs Kaapstad se Weskus geleë is. Alhoewel hierdie landgoed afgeleë is, is die huis binne stapafstand vanaf 'n privaat strand geleë asook baie paadjies wat 'n oorvloed veldblomme en natuurlike fynbos bied.

Dié villa bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hoofsuite beslaan egter die solderruimte en is baie ruim met 'n pragtige see-uitsig. Die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser ook in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar alle gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs die kombuis is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n L-vormige houtdek met 'n buite-sitkamerspasie asook 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Hierdie patio lei af na 'n lieflike swembadarea met sonstoele wat ideaal is vir daardie warm somersdae. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sand Plover-keeromstraat 85, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sand Plover 85 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 265
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 265
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sand Plover-keeromstraat 85, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9a66da6fa88de3505d550b8ec05926a77cca432616d19e002d4963cddcbf22cfc04bb7706158472f09599c895438b02943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 265 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 85 Sand Plover Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.497034 18.320432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang