Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand River Conservancy - Wagon House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
3.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wessel L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Karoostilte, eksklusief sonder enige bure. Wonderlike eksklusiewe verblyf in die Karoo.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Rus en vrede heers daar. Ons het als omtrent Sand River Conservancy - Wagon House en die omgewing geniet. Dit is baie afgesonder maar voel steeds veilig. Ons het die aande en nagte net so baie geniet as die dag. Jy kan heeldag stap en die wild waarneem en saans onder die stêrre ruim lê en dit bewonder. Die klein swembadtjie is skoon en heerlik om in af te koel. Die braai is groot en die buite kuierplekke is heerlik. Ongelukkig was die WiFi buite werking, so indien daar 'n noodgeval was sou dit maar sukkel. Ons het dit egter nie gemis of nodig gekry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

Heerlik en rustig. Hier kan jy werklik afskakel van die gejaag en net rustig word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lirita E
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Plaasvakansie. Ons het heerlik gekuier. Ons was 'n 3 gesinne met klomp klein kindertjies. Ons het lekker gaan stap en die kinders het heerlik gespeel. Die kaggel is lekker vir ingeval dit te koud is by die braai - die wind kan nogal 'n trek maak by die braaiplek. Die aparte (container) werk lekker vir 'n gesin om apart te slaap. Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Die plonspoel het ons nie gebruik nie, maar ons was baie dankbaar vir die harde (cover) want dit is nogal diep. Regte plaasvakansie, al was dit net vir 'n naweek.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Had a fantastic stay. Silence, open spaces, good birding, clean and well thought through and functional amenities. Were blessed with perfect weather. Hiked for miles on end, spotted some game and many more spoors. Though no marked hiking trails, entire farm to explore on foot with enough farm tracks and Koppies to discover. Too cold to make use of the plunge pool but did cool off the swollen feet after a hike. Enjoyed the spacious braai, and also indoor fireplace at night. Thoroughly recommended for nature lovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Wonderlik! Rustig, eenkant, heerlike Karoo-ervaring! Dit was heerlik om sonder sein te wees - die WiFi by die huis is genoeg om kontak te hou indien jy wil, maar verder kan jy net rus. Die Karoo is nog altyd vir ons pragtig en dit was heerlik om so in die middel van nêrens te bly. Ons het wel nie geweet waar om die "hot tub" aan te sit nie, so die kinders het dit net as swembad gebruik, maar dit was ysig koud - wat ook lekker kan wees. Dit voel werklik soos plaas. Het ook lekker gaan stap.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lochner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Lekker en goed vir die siel. Baie lekker gekuier. Huis baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die kaggel in die huis is heerlik en lieflike braaiplek buite vir lekker kuier. Baie mooi gedeelte van Karoo. Rêrig die moeite werd, sal vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Absolutely incredible! Definitely worth the visit! Wagon House is removed from everything man made, and you feel like you are the only person around. Great self-catering services, warm water, braai wood, and an inside and outside fireplace. The views are amazing, the hikes are easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 117
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 117
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patatsrivierpad, Tankwa Karoo, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNGQ3ZmUwLWM2OWEtNDczZC05NDhhLTE1MTkyNzU2M2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 117 per nag, vir 12 mense 8 5 1 5 Patatsrivier Road Tankwa Karoo 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.144217 19.992705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang