Sandals
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ian M - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf in die hartjie van Mosselbaai.
Sandals se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Ian. Ek hoop om julle weer te akkommodeer!
Izel S - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies en sentraal.
Sandals se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Izel, en ook vir julle ondersteuning. Dankie ook dat julle my woonstel so netjies gelaat het, dit sal net 'n plesier wees om julle weer te verwelkom!
Ansa R - Mei 2023
Algehele gradering
Wegbreeknaweek.
Sandals se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Ansa. Baie dankie dat julle my woonstel so netjies gelaat het, julle is altyd welkom.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Thereza H - Des 2022
Algehele gradering
Alles in Een.
Lees meerSandals se terugvoer
Baie dankie Thereza, vir jou positiewe terugvoering, dit word baie waardeer. Dit was 'n voorreg om gaste soos julle te akkommodeer en ek hoop om julle weer te ontvang.
Bradley S - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Lees meerSandals se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Bradley, ek waardeer dit baie.
Louise P - Jan 2022
Algehele gradering
My family had a wonderful stay at Sandals.
Sandals se terugvoer
Thank you so much Louise for your positive feedback. We would like to accommodate you again in the near future.
Dominique L - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend!
Ons het van die begin af ongelooflike diens van Elsabe ontvang. Ons het laat Vrydagaand in Mosselbaai aangekom en is met 'n glimlag gegroet. Waarvan ek baie gehou het van die eenheid waarin ons gebly het, was dat dit soos die huis was; dit het alles wat ons benodig, volledig toegerus met beddegoed, handdoeke, breekware, sekere toiletware. 'n Ekstra spesiale ding vir my was die melk, water en sappe vir my meisies wat by die aankoms in die yskas wag. Die meubels is op datum, gemaklik en baie netjies. Ons was mal oor die oop ruimtes en die feit dat ons die gratis WiFi en DStv kon geniet. Ons moes letterlik net onsself, ons klere en kos saambring. Elsabe het die hele naweek by ons opgecheck, gekyk of alles in orde was, ons motor dopgehou (al was dit veilig binne), en het altyd gekyk of sy iets ekstra kan doen. 'n Groot wow vir my! Ek was net mal oor die atmosfeer; 'n besliste terugkeer. Dankie Elsabe, jou diens is verstommend. Waardeer regtig al die moeite wat jy gedoen het om ons gemaklik te maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sandals se terugvoer
Dear Monique,
Thank you so much for the positive feedback, I really appreciate it. It was wonderful having guests like you in our apartment and we are looking forward to accommodating you and your family again.
All of the best!
Elsabé
Tom K - Okt 2019
Algehele gradering
Die skoonste, pragtigste eenheid wat mens kan kry.
Sandals se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar Tom, dit word waardeer. My gaste se tevredenheid is my prioriteit, en niks beter as die beste is goed genoeg nie! Baie dankie aan julle wat ons plek onberispelik netjies gelaat het, julle sal altyd welkom wees!
Nerina S - Sep 2019
Algehele gradering
Clean and safe accommodation with everything you need and more.
Jan F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontspan in 'n netjiese en skoon eenheid!
Valmae C - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend. Netjies.
Sandals se terugvoer
Baie dankie Valmae, ons sien uit na julle volgende kuier en ontvang julle baie graag weer.
Madeleine K - Mei 2017
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry!
Sandals se terugvoer
Ek waardeer jou positiewe terugvoering Madeleine, kom kuier gerus weer.
Johan L - Mei 2017
Algehele gradering
Hier kan jy jou sandale uitskop, dit net daar los, en die rustigheid geniet.
Lees meerSandals se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, wees verseker dat dit opreg waardeer word. Ons sal julle baie graag weer wil ontvang!
Annatjie V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Sandals se terugvoer
Dankie Annatjie, ons is bly julle is tevrede en gelukkig en dit was heerlik om julle te kon verwelkom. Ons sien verseker uit na 'n volgende keer!
Hanno P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sandals se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Hanno. My gaste is my absolute prioriteit. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Cecile V - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut uitstekende diens.
Sandals se terugvoer
Baie dankie Cecile, dit was baie lekker om julle hier te hê en julle verblyf gerieflik en aangenaam te maak. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Mercy H - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlik en baie rustig.
Sandals se terugvoer
Baie dankie Mercy, 'n hoë standard is ons prioriteit. Kom gerus weer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang