Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandals

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sandals is 'n sonnige tweeslaapkamerwoonstel in Mosselbaai. Die woonstel front noord, is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks geleë en het 'n berguitsig.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n spieëltafel. Daar is 'n haardroër en kluisie vir gaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuise is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. In die sitarea is daar 'n slaapbank, rottangstoele en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Daar is ook 'n DVD-speler en gratis WiFi. Die sitarea lei na 'n gemeubileerde balkon. Veilige onderdak-parkeerplek vir 1 motor word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en die swembad. Die kompleks is halfweg tussen Mosselbaai en Hartenbos en dié dorpe bied verskeie winkels, restaurante en doendinge om van te kies. Die gewilde Diaz-strand is binne 600 m se stap van die kompleks af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ian M
Gesin met tieners
5.0
Lekker verblyf in die hartjie van Mosselbaai. Baie lekker gebly. Die gasvrou is wonderlik en bereid om te help en bly sommer naby.
Apr 2024
Izel S
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, skoon, netjies en sentraal. Lieflike gasvrou en 'n skoon, netjiese woonstel wat baie sentraal geleë is. Baie dankie aan die gasvrou wat ons...
Sien meer
Nov 2023
Ansa R
Gesin met klein kinders
5.0
Wegbreeknaweek. Die woonstel is volkome uitgerus vir 'n heerlike kuier. Die beddens is gerieflik. Elsabé is vreeslik behulpsaam en 'n wonderlike gasvr...
Sien meer
Mei 2023
Thereza H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles in Een. Van die in stap af was ons gemaklik. Die woonstel was perfek. Alle vertrekke netjies en baie spasious. Wat vir my spesiaal was, was die ...
Sien meer
Des 2022
Bradley S
Saam met vriende
5.0
Amazing. Wat 'n wonderlike tyd het ons by die plek gehad, Elsabee en haar man is wonderlike mense. Ek was al by plekke waar die foto's niks lyk soos d...
Sien meer
Feb 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7028a483508aed1cc1c76b734a70ae6ddc47d1e9390e1940a8d184c1245fa521cb956fabce938a89f4c596cdac200331b14d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Louis Fourie Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165187154078 22.109529802983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang