Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandals

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sandals is 'n sonnige 2 slaapkamer woonstel in Mosselbaai. Die woonstel wat noord front het 'n berguitsig en is op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks geleë.

Die woonstel se hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n spieëltafel. 'n Haardroër, sowel as 'n mini-kluis, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer bestaan uit 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, en gaste kan hul maaltye by die 4-sitplek-etenstafel geniet. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n slaapbank, rietstoele en 'n platskerm-TV met volledige DStv. 'n DVD-speler en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die sitkamer maak oop op 'n gemeubileerde balkon. Veilige onderdakparkeerplek vir slegs een voertuig word voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe in die gemeenskaplike braai-area, asook die swembad. Die kompleks is halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos geleë, en hierdie dorpe bied 'n verskeidenheid winkels, restaurante en doendinge om van te kies. Die gewilde Diaz-strand is binne 600 m se stap vanaf die kompleks geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Sandals
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7028a483508aed1cc1c76b734a70ae6ddc47d1e9390e1940a8d184c1245fa521cb956fabce938a89f4c596cdac200331b14d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Louis Fourie Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165187154078 22.109529802983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang