Sandals Guest House
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Napierweg 4, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sandals Guest House is 'n gastehuis met 'n Afro-Karibiese styl en is omring deur melkhoutbome in St. Francisbaai in die Oos-Kaap.
Sandals Guest House bied 11 ruim slaapkamers wat elk spog met ekstra lang beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Tien van die luukse kamers het skuifdeure wat na 'n privaat balkon of tropiese tuin lei.
Gaste kan ook die swembad en swembadkroeg geniet. Alle eenhede het WiFi.
Sandals Guest House is net 150 m van die hoofstrand af en is naby die middedorp. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gholfspelers, branderplankryers, avontuursoekers en diegene wat 'n ontsnapping uit die stad wil hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Tess Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Napierweg 4, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Sandals Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Napierweg 4, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: