Sandals Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 39, Umhlanga Rocks, 4239, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandals Guest House bied gerieflike oornagverblyf in smaakvol versierde gastekamers. Dit is net 'n entjie vanaf die strand en Umhlanga Rocks waar daar 'n rits topklas-restaurante, -kroeë en -koffiewinkels is.
Die gastehuis bied verblyf in 9 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, of 'n bad en 'n stort. Egiptiese katoenlinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kamers het ook strykysters, kluise, haardroërs en koffiestasies met yskassies. Gratis WiFi en TV's met die volle DStv-pakkette is ook beskikbaar.
'n Paar van die kamers lei na privaat stoepe. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buite-area met 'n swembad en sonstoele.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Chartwell-rylaan 39, Umhlanga Rocks, 4239, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 39, Umhlanga Rocks, 4239, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang