Sandalwood Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rina W - Sep 2024
Algehele gradering
Was aangenaam verras en sal beslis weer die gastehuis gebruik.
Lily O - Jul 2024
Algehele gradering
Sal weer by die gastehuis bly.
Rachel R - Jul 2024
Algehele gradering
Baie oulike rustige plek waar ons kon ontspan.
Adele R - Apr 2024
Algehele gradering
5-star service.
Wilna T - Apr 2024
Algehele gradering
Maxine het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik en aangenaam te maak.
Andrew P - Jun 2024
Algehele gradering
No issues at all.
Sandalwood Guest House se terugvoer
Good day Andrew
We thank you for your constructive review. We are happy to inform you that we are in the process of refurbishing the entire guesthouse. Trust that it will be done before your next visit!
Kind regards
Maxine
Riaan E - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en rustig.
Eugene W - Aug 2023
Algehele gradering
Our family had a wonderful time staying at the guesthouse.
Sandalwood Guest House se terugvoer
Good day Eugene,
Thank you for taking the time to share your experience you had at Sandalwood Guesthouse!
We appreciate it and trust that we will see you and your family again in the near future!
Kind regards,
Maxine
Louis Leon K - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Antoine P - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful premises.
Sonet B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap, lekker ontbyt en baie gasvrye eienaar.
Marius W - Apr 2022
Algehele gradering
Kuier en verblyf was baie aangenaam.
Annelie B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Amanda S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie
Eddie V - Apr 2021
Algehele gradering
Great plek.
Sandalwood Guest House se terugvoer
Hallo Eddie
Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met Sandalwood Guesthouse te deel, dit word baie waardeer.
Ons sien graag uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete,
Maxine
Estelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Jy voel dadelik tuis, pragtige plek.
Sandalwood Guest House se terugvoer
Goeiedag Estelle, dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring te deel tydens u besoek aan Sandalwood Gastehuis, dit word baie waardeer.
Dankie ook vir die geduld wat u tydens 'n kragonderbreking aan die dag gelê het, dit is opmerklik en word hoogs waardeer. Ons sien daarna uit na julle volgende besoek aan ons!
Vriendelike groete
Maxine
Alison D - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Kobus G - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel en gemaklike akkommodasie vir 'n weer besoek.
Delia N - Des 2018
Algehele gradering
Soos jou eie huis!
Mirna V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en uiters skoon.
Leoni S - Mei 2018
Algehele gradering
Uitmuntend.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Courtlaan 6, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang