Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandalwood Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Courtlaan 6, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria.

Dié gastehuis beskik oor 11 gastesuites met en suite-badkamers, TV's met sekere DStv-kanale, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Kontinentale ontbyt word ingesluit by die tarief.

Verblyf sluit 'n Kontinentale ontbyt of 'n Engelse ontbyt in, wat tussen 6:30 en 8:30 Maandae - Vrydae en tussen 8:00 en 9:30 oor naweke bedien word. Kamer 7 is 'n selfsorg-eenheid en kry nie ontbyt nie. 'n 3-gang aandete is op versoek beskikbaar.

Ontbyt en aandetes word in 'n elegante eetkamer bedien of op die patio wat 'n pragtige uitsig oor die tuin en swembad bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rina W
Saam met lewensmaat
5.0
Was aangenaam verras en sal beslis weer die gastehuis gebruik. Ons verblyf was wonderlik, Maxine is 'n baie vriendelike gasvrou wat net die beste vir ...
Sien meer
Sep 2024
Lily O
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer by die gastehuis bly. Gasvrou is uitstekend. Baie aangename verblyf.
Jul 2024
Rachel R
5.0
Baie oulike rustige plek waar ons kon ontspan. Baie dankie vir jou ekstra myl wat jy gegaan het om ons dogter gemaklik te maak en te help sorg dat haa...
Sien meer
Jul 2024
Adele R
Saam met lewensmaat
5.0
5-star service. Our second time at this establishment, but definitely not our last. Will be back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Riaan E
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, veilig en rustig. Maxine en haar span is wonderlik. Baie behulpsaam. Ons het heerlik gebly. Die tuin is pragtig en mens kan lekker op die s...
Sien meer
Oct 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Courtlaan 6, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink Sandalwood Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Courtlaan 6, Selection Park, Springs, 1559, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3S3UHG8198WrIesE164RezXOAJ9p35QHXXY05dnCVo9N0vFt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Court Avenue Selection Park 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.28894 28.447453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang