Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Villa

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Rochelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Stunning home and views of the lagoon. Spacious home, very neat and clean, beautiful views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Sandbaai Villa
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon. Remember, the more you book, the bigger your discount becomes. Ask at Sandbaai Villa for more information. The Team at Sandbaai Villa Managed by Langebaan Holiday Homes

Uhlricht A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Peaceful and serene. We were blessed with a very clean welcome and arranged for some wood to be delivered by the local dry wood specialist. It was a typical clear winter's night, but that just encouraged us to get the fire going as soon as we were settled in. We needed nothing other than an extra blanket, but the first cold night was followed by glorious swimming weather in the lagoon. The unit had everything we needed and more. So much so, we placed a few items in the wrong places. Note to self: take pics of where the kitchen items are stored to avoid deposit adjustments. The house itself is a dream. Spacious and perfectly suited for game nights in front of the fireplace and the perfect braai with a view of the lagoon. My family and I will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Sandbaai Villa
Thank you so much for the honest feedback. It is much appreciated. We will most definitely communicate it with our staff. We hope to see you again soon. The Team @ Sandbaai Villa

Madie O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Fantastiese ligging! Ons het regtig baie lekker gebly. Die huis is baie ruim, goed toegerus en natuurlik uitstekend geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ines M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Good. Location was good. Agents were petty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
Sandbaai Villa
Hallo Ines, Thank you for your honest feedback. Please let us know how we can improve? We apologise upfront for any unreasonable requests and do what we can to improve your perceptions. We just need to know exactly what the problem was. We will make contact with you personally to clarify. The Team @ Sandbaai Villa

Linette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Aangenaam. Die Villa was baie skoon en netjies, maar het nie 'n TV gehad nie. SA het teen die AB gespeel en ons kon nêrens 'n gerieflike plek kry om die wedstryd te kyk nie. Mens sou verwag het vir die prys wat jy betaal, daar darem een sou wees. Langebaan Rentals het ons breekware deposito van teruggehou en die rede aangevoer dat daar tekens was dat iemand in die huis gerook het. Dit is onwaar aangesien my man buite op die stoep gerook het. Hy moes elke keer 'n blikkie gebruik om sy as weg te gooi aangesien daar geen asbakkies was nie. Ek het dit opgeneem met hulle, maar ek het tot op hede nie terugvoer gekry nie. Uiters teleurstellend. Andersins was die huis gerieflik met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig oor die meer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Albert
Sandbaai Villa
Hallo Linette, Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons doen ons bes om so deursigtig te wees as moontlik. Sandbaai Villa word nie met 'n TV geadverteer nie. Wat die rook aanbetref, weereens, ons doen ons bes om seker te maak dat ons nie gaste te na kom nie. Alhoewel daar duidelike tekens is dat daar wel gerook is, neem ons jou woord daarvoor en betaal die breekskade deposito uit. Die span by Sandbaai Villa Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Marthina W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Ons het heerlik gebly, wat 'n mooi uitsig. Jy's letterlik 'n klipgooi van die water af. Sal dit vir enigiemand kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Sandbaai Villa
Hallo Marthina, Ons is bitter bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle binne kort weer te sien. Die Span by Sandbaai Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 306
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R4 306
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzestraat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8949d62bda11d50b9d9a4e8c401b35d3a8abe4dc53434af391856038b420bdc05e7969b4bdf08dca813d50a4c9d69c202cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 306 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 8 Kotze Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.102850300387 18.032527241664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang