Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandcastle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jozef & Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Sandcastle
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Great location. Excellent service.

Value for money. Great location!

Lynn R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn R

Rustigheid.

Die uitsig is asemrowend en stap afstand van die see. Beste plek om weg te breek en die natuur weer te kan waardeer.

Darren M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren M

Enjoyed our stay. Would definitely make use of their service again.

Place is situated close to the beach. Sounds of the waves contributed to a very peaceful and relaxing stay. My family and I enjoyed our stay. Very pleased with their hospitality.

Sandcastle se terugvoer

Darren,
Thank you for your positive review! We look forward to welcoming you back at Sandcastle soon!

Sandcastle
Lana L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L

Excellent stay.

What an amazing location for some much needed downtime. To be able to take a 2-minute walk down to the beach was such a treat! The neighbours were super friendly and helpful, which was a great bonus.

Daan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V

Nice.

Dit was heerlik en nice.

Karin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Lekker gebly in baie ruim huis. Uitsig onverbeterlik.

Werklik 'n pragtige uitsig. Heerlik rustige verblyf.

Gysbert P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysbert P

Baie lekker Kers en Nuwejaar vakansie met familie.

Baie lekker gebly by Sandcastle. Baie goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.

Melissa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Die views is als gewees.

Dit was so lekker naweek met die mooiste verblyf en uitsig. Mal oor die plekkie.

Merwe V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merwe V

Great naweek gewees.

Baie goeie tyd by Sandcastle gehad. Lekker ruim verblyf en baie goed toegerus. Een of twee klein dingetjies het gepla, maar niks wat ons sal verhoed om weer te kom nie.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Uitstekende waarde vir geld.

Sandcastle het alles wat ons wou hê en selfs nog meer. Stilte, rus, vrede, wonderlike uitsig. Daar is geen WiFi of TV nie, maar dit is soos ons dit verkies. Ons sal beslis weer gaan.

Sandcastle se terugvoer

Karen, dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om jou gou weer te verwelkom by Sandcastle!

Sandcastle
Mearl M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mearl M

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die see is absoluut asemrowend Ek sal hierdie huis enige tyd aanbeveel vir mense.

Die huis is netjies en baie goed toegerus. Die gasstoof het dit baie maklik gemaak om etes gaar te maak tydens load shedding. Marlene het ons baie vriendelik ontvang.

Sandcastle se terugvoer

Beste Merle,
Baie dankie vir jou gunstige kommentaar en aanbeveling!

Sandcastle
Juanette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M

Lieflike huis met die mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gerus in die goed toegeruste, ruim huis. Die huis het 'n wonderlike, huislike gevoel en is perfek geleë.

Sandcastle se terugvoer

Juanette.

Dankie vir jou positiewe terugvoer!

Sandcastle
Siphoshle T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphoshle T

Dit was ongelooflik, en ons het die uitsig oor die see van die huis af verskriklik baie geniet.

Alles was netjies in hul plek. Ons het elke oomblik van die bly geniet.

Chantal N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Cosy family vacay in Pearly Beach.

Despite the cold weather, we had a wonderful family getaway. Would definitely go back in the summer️.

Sandcastle se terugvoer

Chantal, we look forward to welcoming you back to Sandcastle soon. Remember that Pearly is a great spot for whale watching and our deck is the best place to do it! Thank you for the great review!

Sandcastle
Denzil V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil V

Awesomeness.

We had an amazing weekend at Sandcastle and would definitely recommend it to friends and family.

Sandcastle se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a great review!

Sandcastle
Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlik gekuier — pragtige plek.

Ons het heerlik gekuier. Ons was mal oor die binnekaggel wat omtrent heeltyd gebrand het. Die uitsig is asemrowend. Die plek is netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Binneversiering is mooi en modern. Beste ligging en uitsig in Pearly Beach. Ons sal definitief weer wil kom kuier!

Sandcastle se terugvoer

Andre,

So bly julle on die stofie en die uitsig geniet ten spyte van die winter weer!

Sandcastle
Janine K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Memorable.

We had a lovely stay. The views and access to the beach was excellent. Even though it was winter it was a comfortable stay. Modern appliances in the kitchen were also a plus.

Vanessa January J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa January J

Stunning views.

Comfortable holiday home.

Natasha T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha T

Mooiste uitsig en baie ruim huis.

Die woonplek was buite ons verwagtinge, baie mooi, groot en teen die see wat 'n bonus was. Die enigste ding wat ek kon optel wat my pla was toe ons daar aankom na 18 ure se motorrit en ek die kinders wou bad, was daar nie warm water nie. So my terugvoering sal wees dat hulle net die geyser sal aansit sodra hulle weet gaste boek in.

Sandcastle se terugvoer

Anton,

Baie dankie vir jou terugvoering. Aanvaar asseblief ons verskoning vir die ongerief rakende die geyser. Ons sal beslis daarteen waak dat dit weer gebeur!

Groete
Sandcastle

Sandcastle
Joy-marie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-marie V

Gemaklik en gerieflik met fantastiese see-uitsig.

Heerlike kuierhuis vir groot familie. Groot kombuis wat goed toegerus is. Baie walvisse gesien reg voor in die see.

Charleen L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen L

Ons het een amazing naweek gehad.

Die huis is ongelooflik mooi met die pragtigste uitsig oor die see. Sal definitief die huis op 'n gereelde basis gebruik vir 'n lekker wegbreeknaweek of vakansie. Dankie aan die eienaars vir die gebruik van hulle huis en die verwelkoming. Ons voel deel van die Sandcastle familie.

Albert T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Fantastiese naweek saam met gesin.

Een van die mees fantastiese plekke om in te woon. Van ontvangs tot ons die sleutels terugbesorg het was alles op tyd. En glad verloop. Huis is geskik vir groot groep met 'n fantasties groot kombuis, eetplek is groot genoeg om groep te akkomodeer. Naby die see met die beste see uitsig van die hoof slaapkamer. Ons het klaar al weer ons volgende week geboek.

John M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Lekker ruimte binne en buite.

Goedversorgde huis, baie ruimte binne en buite. Daar was van alles, skoonmaakgoed, kerse indien krag afgaan. Vier vuur-aanstekers, genoeg braai-roosters asook twee braai-dromme. Bedagsame en vriendelike gasvrou.

Codey M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Codey M

Nie te sleg nie.

Enigste probleem was die kaggel se haan het vasgeskop en rook het terug in huis gewaai die Vrydag wat ons vuurmaak, ons moes self haan se rigting draai met hand om rook te vermy in huis.

Sandcastle se terugvoer

Die ou binne braai is ondertussen verwyder en 'n gesellige hout stofie is geïnstalleer, asook 'n nuwe ingeboude buite braai op die vergrootte dek.

Sandcastle
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 12, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cd2d45f7135f987e2882ec5c882b35159d55ea1d090fe5e369d62f575106ba9ee1f713b723ffef763c64a0bf40a9be4e36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 12 Charlie Van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.668395806004 19.500179890807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang