The Sandcastle B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Nichole G - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en netjies.
Judith F - Apr 2024
Algehele gradering
Cozy, warm, safe.
Lees meerDenis D - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet in a good area.
Pest Control Specialists West Coast J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese, skoon en puik akkommodasie.
Wayne L - Des 2023
Algehele gradering
Friendly, beautiful and safe.
Rene B - Des 2023
Algehele gradering
Dirk was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers was mooi skoon en netjies!
Marianna J - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, heerlike ontbyt en netjies, gerieflik en skoon.
Lani H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik gebly met alles wat nodig is.
Erenst M - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Coenraad S - Feb 2023
Algehele gradering
By die see en lekker stil!
Jeanette F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie stunning plekkie. Sal dit vereker weer gebruik.
Joanita G - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamers, lekker ontbyt en goeie diens.
Bea M - Nov 2023
Algehele gradering
Blue, bright and beautiful.
Deon C - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, goeie diens en heerlike ontbyt.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Louise L - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike ebn gesellige kuiertjie.
Elaine N - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens. Absoluut fantasties.
Sav G - Apr 2022
Algehele gradering
Friendly, clean and close to the beach.
Mark W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Priscilla M - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en sentraal.
Cecilia D - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike, persoonlike diens; baie netjies.
Marlene K - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, behulpsaam, waarde vir geld.
Garth M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very pleasant, friendly management.
Douw M - Jun 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Jeandre V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf vir 'n wegbreek.
Gert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Is vriendelik ontvang, maar die gastehuis is nie op standaard nie.
Lees meerPieter S - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gasvry ontvang. Baie lekker gekuier.
Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby strand.
Shavaune G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik, skoon.
Wouter C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars.
Francisca B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Wikus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Jou huis weg van jou huis.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Goeie dag Wikus
Baie dankie vir u goeie terugvoering. Ons strewe daarna om ons gaste n huislike atmosfeer te verskaf. Dit was baie aangenaam om u te huisves en nuwe vriende te maak. Tot weersiens.
Groete
Sandcastle Bestuur
Michelle L - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent
Hein P - Jan 2021
Algehele gradering
Vir seker weer daar bespreek.
Enreco B - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyed it.
Hannalene S - Jul 2021
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreeknaweek
Ivor F - Aug 2021
Algehele gradering
Friendly hosts and great, clean facilities.
Francois V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Dalene O - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelik.
Neil B - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Carla V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike plek!
Cornelle Y - Nov 2020
Algehele gradering
The venue is a block from the sea and hospitality here make up for other minor issues.
Lees meerJohan B - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met lekker ontbyt.
Koos L - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvry en gemaklik.
Brendeline T - Nov 2020
Algehele gradering
Ek het elke oomblik van die rustigheid in Sandcastle geniet.
Nelmarie T - Des 2020
Algehele gradering
Alles was in orde met ons aankoms en vriendelike en hulpvaardige eienaar het ons na ons kamer vergesel.
Angelique M - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, pragtig, skoon en gemaklik met 'n mooi see-uitsig en vriendelike diens. Sal weer gaan kuier.
Mario C - Sep 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van jou huis.
Chevaughn V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, en vriendelike personeel.
Morne V - Jul 2019
Algehele gradering
Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Dankie Morne! Mooi week vir jou.
Groete
Chantel
Elize B - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en rustig. Ontbyt was nooit vervelig, elke daggie ietsie anders.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Hi Elize
Dankie vir jou mooi boodskap, sien uit om jul weer te sien.
Vriendelike groete
Chantel
Tinus B - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Eldrid K - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Eliana S - Apr 2019
Algehele gradering
Een sin in moeilik, maar dit was absoluut heerlik om daar te bly. Gaan beslis weer.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Hi Eliana,
Dankie vir jou mooi woorde! Dit was n plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Chantel
Amanda A - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en goed geleë. Sal beslis weer besoek.
Nelien K - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, egte waarde vir geld.
Sakkie V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker, skoon en gasvry.
Jaco P - Aug 2019
Algehele gradering
'n Uiters positiewe ervaring.
Kopano M - Jun 2019
Algehele gradering
It is a nice place to stay, no noise, good privacy, nice foods and so welcoming staff that are always helpful.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Good day Kopano,
You were wonderful guests!!
Corneli V - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Clyde G - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker rustig maar tog naby alles.
Wimpie B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik en vriendelik.
Elmie K - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Eddie V - Mei 2019
Algehele gradering
Het die verblyf geniet en besluit om langer aan te bly. Kamers was skoon en ligging gepas. Een straat van die strand af.
Bianca D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Neal V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goed. Aangename mense. Gerieflike skoon verblyf.
Marie E - Des 2018
Algehele gradering
Sal weer en weer daar tuis gaan.
Karin V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf en omgewing.
Jd L - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
The Sandcastle B&B se terugvoer
Dankie Jacques. Dit was lekker om jul hier te hê.
Vriendelike groete
Chantel
Lizette P - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Rene E - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het dit gate uit geniet!
Hester B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid.
Louzetta L - Des 2018
Algehele gradering
6 uit 10.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Beste Louzetta, ek is baie jammer julle was verontrief deur ons bouery. Soos my bestuurder aan jou genoem het, was ons bereid om julle te skuif na 'n stiller deel van die gastehuis, ons was ook bereid om vir julle die koste van julle Saterdagaand se akkommodasie terug te gee. Volgens my bestuurderes het julle wel genoem dit is nie nodig om te skuif nie, ek is steeds bereid om vir julle die een aand se kostes terug te gee. Chantel het verskoning gevra vir die ongerief, en ons is regtig jammer daaroor. Soos versoek het ons ook aan julle die opsie gegee om eers laat uit te boek ipv 10:00 die oggend, ook as deel van ons pogings om julle ongerief aan te speek. Oor die drein vra ek ook verksoning, was nie bewus daarvan nie maar sal dit dadelik regstel. Ons het ook die bouery intussen gestaak. Kontak ons gerus met jou bankbesonderhede. Vriendelike groete, Liana
Alex V - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Deon C - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik rustige en skoon verblyf met uitstekende ontbyt.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Hello oom Deon, hoop dit gaan goed? Dankie vir die mooi woorde. Ek sal vir die eienaar daar die idee voorskiet!
Baie liefde en groete vir die tannie!
Groetnis
Chantel
Bianca K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë!
The Sandcastle B&B se terugvoer
Dankie Bianca :) Dit was lekker om jul hier te hê!
Luige S - Jan 2016
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Petro C - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en netjies.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Dankie Petro, dis altyd lekker om sulke terug voering te kry.
Groete,
Chantel
Fanie M - Mei 2016
Algehele gradering
Oulike B&B by die see.
Lees meerThe Sandcastle B&B se terugvoer
Hi Fanie
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet! Ons sien uit om jul weer te sien.
Vriendelike Groete.
Chantel Matthee
Piet C - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees en het die hele nag die see se branders gehoor.
Carmen P - Jan 2016
Algehele gradering
Ontspanne!
The Sandcastle B&B se terugvoer
Dankie vir die review Carmen :)
Gerda W - Jan 2016
Algehele gradering
Reg by die see, baie mooi skoon dekor!
Gerhard L - Mei 2016
Algehele gradering
Great and friendly place to stay.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Hi Gerhard,
We are in the process of renovating and the doors and windows will definitely be seen to. Thank you for visiting us and taking time to write a review to help better our guest house in every way possible.
Kind Regards,
Chantel
Karin C - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
The Sandcastle B&B se terugvoer
Hi Karin , dankie vir jou terug voer.
Ons sal aandag gee aan die nodige punte.
Vriendelike Groete
Chantel
Tlou Jonas Matlamela T - Jun 2015
Algehele gradering
Enjoyed!
Tertia V - Jan 2015
Algehele gradering
'n Heerlike rustige verblyf, voel soos huis sonder die huishoudelike stres.
Lees meerSharon M - Jan 2015
Algehele gradering
A really great place to stay!!
Joan E - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Louwrence E - Jul 2015
Algehele gradering
Netjies en gerieflike gaste huis met vriendelike personeel.
Adri G - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Helene S - Apr 2015
Algehele gradering
Die gastehuis is baie mooi en netjies en skoon.
Magda V - Nov 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense en ons het heerlik gebly met 'n see-uitsig.
Juane T - Mrt 2015
Algehele gradering
Diens het baie verswak vandat ons laas Sandcastle besoek het.
Linda T - Des 2014
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam!
Martin V - Okt 2014
Algehele gradering
Verblyf baie goed. Naby alles!
Vanessa A - Jul 2014
Algehele gradering
Great
Clint S - Apr 2014
Algehele gradering
Great!
Marilyn D - Jan 2014
Algehele gradering
Rustig en gemaklik!
Hendrik B - Apr 2013
Algehele gradering
Tydjie geniet.
Charlene P - Jan 2012
Algehele gradering
Excellent service!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang