Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandcastle B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 99 resensies vir The Sandcastle B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Judith F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith F

Cozy, warm, safe.

Dirk gave us a friendly welcome at the door, showed us where everything is. We took a walk to the beach and encountered very friendly people, and it's near the restaurants & shops. We had an awesome stay and will definitely go back in winter for the cozy and romantic vibe for a couple. It is exactly as shown on the website. A very clean place and the room looked amazing. Thank you for making us feel at home. Regards.

Denis D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis D

Quiet in a good area.

Definitely will go back again.

Wayne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Friendly, beautiful and safe.

The location, host, staff and breakfast were amazing. I would definitely stay there again in a heartbeat. My only small gripe as an ex cabinet maker and avid handyman is some of the fit and finish could do with a little work, like taps that don't turn nicely and cupboard hinges that need fixing. But I am absolutely obsessive about that sort of thing.

Pest Control Specialists West Coast J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pest Control Specialists West Coast J

Netjiese, skoon en puik akkommodasie.

Ons was beïndruk met die ontvangs en diens by The Sandcastle vandat ons ingetrek het Vrydag 22ste Maart tot ons uitgetrek het die Saterdagoggend. Baie netjies, skoon, elke ding op sy plek en die ontbyt was besonder smaaklik en meer as genoeg. Dankie.

Rene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Dirk was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers was mooi skoon en netjies!

Ons het vreeslik lekker gebly, sal vir seker vir almal aanbeveel. Ontbyt was tops!

Marianna J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna J

Vriendelike diens, heerlike ontbyt en netjies, gerieflik en skoon.

Het net oornag, maar wens ons kon langer bly. Was 'n heerlike wegbreek by 'n ideale plekkie.

Lani H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani H

Baie gerieflik gebly met alles wat nodig is.

Gerieflik tuisgegaan en ook 'n baie smaaklike ontbyt geniet. Kamer het presies soos op die foto gelyk.

Ernest M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M

Skoon en netjies.

Baie skoon, netjiese plek met vriendelike diens.

Coenraad S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

By die see en lekker stil!

Gasheer was baie vriedelik, ontbyt puik! Dankie. Sal weer kom.

Jeanette F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette F

Baie stunning plekkie. Sal dit vereker weer gebruik.

Bekostigbare verblyf. Vriendelike hulpvaardige personeel. Ontbyt was bo verwagting uitstaande. Goeie ervaring en goeie ligging.

Joanita G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita G

Gerieflike kamers, lekker ontbyt en goeie diens.

Lekker gerus met branders in die agtergrond.

Bea M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bea M

Blue, bright and beautiful.

Definitely worth the money. The room is bright and clean, blocks out all light when curtains are closed, but can do with some attention to detail. The bed and pillows are not good for one's back, which makes sleeping awkward and unpleasant. Breakfast was well-prepared. Staff are attentive and friendly.

Deon C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Vriendelike ontvangs, goeie diens en heerlike ontbyt.

Nie goeie uitsig vir gestremde besoekers nie; die gebou aan die Westekant belemmer die uitsig. Sal egter weer wil besoek. Miskien kan 'n hysbak vir een persoon oorweeg word.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Lieflike ebn gesellige kuiertjie.

Dis ons heel eerste wegbreuek na Melkbosstrand. Ons was vriendelik ontvang. Die kamer self is mooi groot en die see-uitsig was pragtig. Ons ontbyt was met baie sorg gemaak en was smaaklik. Dirk is vriendelik en laat mens sommer onmiddelik tuis voel. Heerlike wegbreekplekkie vir 'n kort of lang tyd!

Elaine N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N

Puik diens. Absoluut fantasties.

Wonderlike plek. Dirk is 'n engel.

Sav G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sav G

Friendly, clean and close to the beach.

What a great host Dirk was! I felt pampered and like a VIP from the moment I walked in. Everything I needed and less than 1 block (10 min) from the beach!

Mark W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Baie lekker gebly en gekuier.

Sien sterre.

Priscilla M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

Gerieflik, netjies en sentraal.

Gerieflik, netjies en sentraal. Binne loopafstand van die strand. Heerlike ontbyt ingesluit.

Cecilia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D

Vriendelike, persoonlike diens; baie netjies.

Alles is professioneel hanteer en kommunikasie was duidelik. Alle navrae is volledig beantwoord. Ons is na die boonste vloer geskuif omdat vloer onder tans langtermyn gaste het. Dit was nie 'n probleem nie, kamer 1 bo het net 'n besondere klein badkamer. Alle geriewe was daar soos gemeld. Parkering is gerieflik, maar nie binne 'n veiligheidsomheining nie.

Marlene K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Vriendelik, gasvry, behulpsaam, waarde vir geld.

Die kamers se meubels kort bietjie opgradering. Dirk se vriendelikheid, behulpsaamheid en gasvryheid maak op vir alles. Sy ontbyt is uit die boeke. Baie dankie, Dirk, ons het lekker gebly.

Garth M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth M

Very pleasant, friendly management.

Loved every minute of our stay.

Douw M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw M

Fabulous.

It is a definite must-stay, value for money.

Jeandre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre V

Lekker verblyf vir 'n wegbreek.

Deon was baie vriendelik en het ons baie goed verwelkom en tuis laat voel. Ontbyt was heerlik. Beddegoed het effense gevlek.

Gert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gert M

Is vriendelik ontvang, maar die gastehuis is nie op standaard nie.

Die gastehuis het potensiaal, maar kort opknapping en instandhouding. Feitlik alles getuig van agteruitgang. Die gebou self en ook die meublement. Die kamer is netjies, maar daar is niks besonders in nie, so ook die balkon. Twee alleen stoele wat daar staan, ook redelik oud. Daar is geen shampoo of stort gel in badkamer nie. Daar is geen tweepunt prop in vertrek nie. Vir R1 500 wat die oorspronklike prys is, verwag 'n mens meer.

Pieter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Heerlik gasvry ontvang. Baie lekker gekuier.

Lekker geslaap en heerlike onbyt gehad.

Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Netjiese verblyf naby strand.

Mooi uitsig, netjies en skoon. Strand is binne stapafstand. Heerlik om te stap en pragtige sonsondergang te sien. Gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt voorgesit.

Shavaune G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavaune G

Baie lekker, vriendelik, skoon.

Lekker by die see, mooi, skoon, veilig, vriendelik.

Wouter C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C

Baie lekker rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars.

Baie lekker geslaap. Jy kan die branders hoor en daar is 'n mooi see-uitsig vanaf die boonste kamers. Kan die gastehuis aanbeveel.

Francisca B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca B

Uitstekende gasvryheid.

Baie dankie vir die omgee en gasvryheid. Sal beslis weer kom kuier.

Wikus B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Jou huis weg van jou huis.

Meer warm en vriendelike ontvangs gaan jy nêrens kry nie, kom as gaste en vertrek as vriende.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Goeie dag Wikus

Baie dankie vir u goeie terugvoering. Ons strewe daarna om ons gaste n huislike atmosfeer te verskaf. Dit was baie aangenaam om u te huisves en nuwe vriende te maak. Tot weersiens.

Groete

Sandcastle Bestuur

The Sandcastle B&B
Michelle L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Excellent

Home away from home!

Hein P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

Vir seker weer daar bespreek.

Die instansie moet vir seker gebruik word deur enigeen wat in die Kaap omgewing reis, vir besigheid of verlof.

Enreco B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enreco B

Enjoyed it.

The location is great and there is a lot to do.

Hannalene S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalene S

'n Heerlike wegbreeknaweek

Dit was nou werklik 'n "home away from home" ervaring die naweek. Dit was lekker koud en nat en ons het heerlik saam met die ander gaste en eienaars om die kaggel gekuier. Soveel gasvryheid het ons lanklaas teëgekom. Baie dankie vir die smaaklike etes wat voorgesit is. Niks was te veel moeite nie.

Ivor F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivor F

Friendly hosts and great, clean facilities.

Very friendly hosts with a venue well placed in a great location.

Francois V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gekuier saam met familie met klein kinders. Baie gasvry.

Dalene O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Netjies, vriendelik.

Ons sal beslis weer daar oornag.

Neil B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil B

Comfortable.

Needs work on refurbishing.

Carla V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Wonderlike plek!

Baie mooi plek, goeie ligging! Goeie diens! Alles perfek in plek, skoon en netjies. Heerlike ontbyt! Sal vir seker weer daar bly!

Cornelle Y - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle Y

The venue is a block from the sea and hospitality here make up for other minor issues.

Minor issues were no soap in the bathroom, fitted sheet too small for the double bed and rustic interior of the outside room. Breakfasts were great! The hosts are very hospitable and was willing to upgrade us for free Friday night, although we declined this, as we had to move again for Saturday night. We would like to know more about the area. I think the hosts should know about and advertise Kwa tu!! which is a few km away. We went there and thoroughly enjoyed it. We did get advice regarding eating places. Damhuis is gorgeous.

Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gerieflike verblyf met lekker ontbyt.

Gerieflike verblyf met 'n heerlike huis atmosfeer en 'n lekker ontbyt met goeie geselskap. Kan beslis aanbeveel.

Koos L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L

Gasvry en gemaklik.

Die verblyf was aangenaam, skoon en die ontbyt was baie lekker. Ek kan dit aanbeveel.

Brendeline T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendeline T

Ek het elke oomblik van die rustigheid in Sandcastle geniet.

Ek sal Sandcastle beslis weer bespreek, jy voel tuis en sommer baie welkom. Dit is na aan die see met ’n kalm atmosfeer.

Nelmarie T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmarie T

Alles was in orde met ons aankoms en vriendelike en hulpvaardige eienaar het ons na ons kamer vergesel.

Die Sandcaslte B&B is perfek geleë, naby die see asook stapafstand van enige winkels en restaurante af.

Angelique M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

Heerlik, pragtig, skoon en gemaklik met 'n mooi see-uitsig en vriendelike diens. Sal weer gaan kuier.

Sien sterre.

Mario C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario C

'n Huis weg van jou huis.

Baie netjies, baie lekker. 'n Huis weg van jou eie.

Chevaughn V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevaughn V

Baie lekker gebly, en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Morne V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.

Uitstekende diens en sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Dankie Morne! Mooi week vir jou.

Groete
Chantel

The Sandcastle B&B
Elize B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Skoon en rustig. Ontbyt was nooit vervelig, elke daggie ietsie anders.

Vriendelike verwelkoming, lekker gebly. Sal weer daar oorbly.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Hi Elize

Dankie vir jou mooi boodskap, sien uit om jul weer te sien.

Vriendelike groete
Chantel

The Sandcastle B&B
Tinus B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B

Wonderlik.

Wonderlike plek vir 'n gesin.

Eldrid K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrid K

Heerlik.

Ons het ons verblyf terdee geniet. Die bespreking was maklik. Die ontvangs by Sandcastle B&B was soos verwag. Ontvangs was ook behulpsaam met voorstelle vir nabygeleë restaurante.

Eliana S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliana S

Een sin in moeilik, maar dit was absoluut heerlik om daar te bly. Gaan beslis weer.

Pragtige gastehuis. Mooi kamers. Heerlike ontbyt en asemrowende uitsig. 'n Moet om te gaan.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Hi Eliana,
Dankie vir jou mooi woorde! Dit was n plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Chantel

The Sandcastle B&B
Amanda A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Baie skoon en netjies en goed geleë. Sal beslis weer besoek.

Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Goed geleë met 'n see-uitsig.

Nelien K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelien K

Pragtige gastehuis, egte waarde vir geld.

Ek kan die gastehuis aanbeveel vir gesinne asook enkel reisigers. Gemaklik, vriendelik en baie naby aan die strand. Heerlike ontbyt.

Sakkie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Lekker, skoon en gasvry.

Lekker sentaal geleë, met heerlike ontbyt!

Jaco P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

'n Uiters positiewe ervaring.

Ons eerste keer in Melkbos, maar ons sal weer daar gaan kuier. Die plek is ideaal vir uitspan, maar dit kort effens aandag. Ons verstaan hulle beplan 'n bietjie veranderinge en glo dat dit dan weer 5-ster sal wees. Die ontbyt was 6-ster.

Kopano M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kopano M

It is a nice place to stay, no noise, good privacy, nice foods and so welcoming staff that are always helpful.

I will definitely book again there!

The Sandcastle B&B se terugvoer

Good day Kopano,

You were wonderful guests!!

The Sandcastle B&B
Corneli V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli V

Awesome.

Alles was so netjies gewees en die ontbyt was baie lekker. Die see-uitsig was prentjiemooi.

Clyde G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clyde G

Lekker rustig maar tog naby alles.

Verblyf was lekker, net kamer 8 kort 'n ekstra of groter spieël.

Wimpie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie B

Baie lekker, gemaklik en vriendelik.

Die plek was baie netjies. Ons het lekker daar gebly en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam!

Elmie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmie K

Aangename verblyf.

Vriendelike personeel. Baie lekker ontbyt met kaggel in eetkamer.

Eddie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Het die verblyf geniet en besluit om langer aan te bly. Kamers was skoon en ligging gepas. Een straat van die strand af.

Lekker gebly by Sand Castle - Diens was goed en ontbyt was baie lekker. Goeie ligging, maar naby die strand.

Bianca D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel, Chantelle het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Die ontbyt was baie lekker wat hulle bedien en die porsies is groot. Rustige area in Melkbosstrand en veilig. Die uitsig van die boonste verdieping is baie mooi.

Neal V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neal V

Baie goed. Aangename mense. Gerieflike skoon verblyf.

Die ontvangs was vriendelik en stiptelik. Ontbyt uitstekend. Was ongemaklik met voertuig wat buite staan, maar daar was geen probleme nie en duidelik was niemand anders ongemaklik nie.

Marie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Sal weer en weer daar tuis gaan.

Ons het baie lekker daar gebly. Dis veilig, skoon en goeie waarde vir geld.

Karin V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Rustige en netjiese verblyf en omgewing.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt was uitstaande en die kamer netjies en rustig met seeuitsig. Sal dit aan vriende voorstel.

Jd L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd L

Uitstekend!

Stapafstand vanaf restaurante. Klipgooi vanaf see. Beste ontbyt in Kaapstad. Vriendelike personeel. Sal beslis weer besoek.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Dankie Jacques. Dit was lekker om jul hier te hê.

Vriendelike groete
Chantel

The Sandcastle B&B
Lizette P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Goeie waarde vir geld.

Ons het ons tyd hier baie geniet. Die ligging is perfek. Die diens was uitstekend en ons sal beslis terugkeer.

Rene E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Ons het dit gate uit geniet!

Baie dankie almal. Sandcastle se gasvryheid was uit die boeke!

Hester B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Heerlike gasvryheid.

Dit was heerlik, naby die see, klipgooi vanaf die stad, maar baie rustig. Geskiedkundige geboue om te besoek. Baie lekker ontbyt ingesluit.

Louzetta L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louzetta L

6 uit 10.

Ons was baie ontevrede. Hulle is besig om aan te bou reg bokant ons kamer. Die geraas was verskriklik en ons stort was verstop.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Beste Louzetta, ek is baie jammer julle was verontrief deur ons bouery. Soos my bestuurder aan jou genoem het, was ons bereid om julle te skuif na 'n stiller deel van die gastehuis, ons was ook bereid om vir julle die koste van julle Saterdagaand se akkommodasie terug te gee. Volgens my bestuurderes het julle wel genoem dit is nie nodig om te skuif nie, ek is steeds bereid om vir julle die een aand se kostes terug te gee. Chantel het verskoning gevra vir die ongerief, en ons is regtig jammer daaroor. Soos versoek het ons ook aan julle die opsie gegee om eers laat uit te boek ipv 10:00 die oggend, ook as deel van ons pogings om julle ongerief aan te speek. Oor die drein vra ek ook verksoning, was nie bewus daarvan nie maar sal dit dadelik regstel. Ons het ook die bouery intussen gestaak. Kontak ons gerus met jou bankbesonderhede. Vriendelike groete, Liana

The Sandcastle B&B
Alex V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex V

Aangenaam.

Dis oor die algemeen 'n baie nice plek maar daar is niks wat uitstaan as besonders nie.

Deon C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Heerlik rustige en skoon verblyf met uitstekende ontbyt.

Beveel aan dat skaduparkering vir voertuie aangebring word.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Hello oom Deon, hoop dit gaan goed? Dankie vir die mooi woorde. Ek sal vir die eienaar daar die idee voorskiet!
Baie liefde en groete vir die tannie!
Groetnis
Chantel

The Sandcastle B&B
Bianca K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

Baie netjies en goed geleë!

Baie netjiese gastehuis, lekker ontbyt en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief teruggaan!

The Sandcastle B&B se terugvoer

Dankie Bianca :) Dit was lekker om jul hier te hê!

The Sandcastle B&B
Luige S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luige S

Tuiste weg van die huis.

Hulle het so mooi na ons gekyk! Diens was puik en kos heerlik.

Petro C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro C

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Ek't ongelukkig later ingeboek as die bestemde tyd, maar Chantel was baie behulpsaam en deurentyd vriendelik.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Dankie Petro, dis altyd lekker om sulke terug voering te kry.
Groete,
Chantel

The Sandcastle B&B
Fanie M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M

Oulike B&B by die see.

Die gastehuis se dekor is besonders mooi en die uitleg skep die gevoel van ruimte. Dit is naby die see geleë met gemaklike toegangspaaie. Ons kamer het 'n mooi uitsig op die see en die branders se geluid in die agtergrond was heerlik. Die bestuurder en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Het ook die ontbyt baie geniet. Baie netjiese en skoon B&B. Kan dit regtig aanbeveel en sal weer daar tuisgaan.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Hi Fanie
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet! Ons sien uit om jul weer te sien.
Vriendelike Groete.
Chantel Matthee

The Sandcastle B&B
Piet C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C

Baie lekker gewees en het die hele nag die see se branders gehoor.

Verblyf was uitstekend en die ligging is ideaal. Die see is binne stapafstand en 'n mens hoor die branders die hele nag lank. Personeel is baie vriendelik en ons sal Sandcastle B&B enige tyd aanbeveel.

Carmen P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P

Ontspanne!

Almal was hulpvaardig. Ek het lekker geslaap en ontspan. Ek sal verseker weer soontoe gaan.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Dankie vir die review Carmen :)

The Sandcastle B&B
Gerda W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda W

Reg by die see, baie mooi skoon dekor!

Baie tevrede met die blyplek. Ons sal beslis weer hier kom bly!

Gerhard L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Great and friendly place to stay.

Some maintenance required to doors and windows.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Hi Gerhard,
We are in the process of renovating and the doors and windows will definitely be seen to. Thank you for visiting us and taking time to write a review to help better our guest house in every way possible.
Kind Regards,
Chantel

The Sandcastle B&B
Karin C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin C

Aangenaam.

Ligging is gerieflik naby strand en geriewe was netjies. Die huis kort wel aandag en die kliëntediens was baie gemiddeld. Personeel kan gerus bietjie vriendeliker wees.

The Sandcastle B&B se terugvoer

Hi Karin , dankie vir jou terug voer.

Ons sal aandag gee aan die nodige punte.

Vriendelike Groete
Chantel

The Sandcastle B&B
Tlou Jonas Matlamela T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tlou Jonas Matlamela T

Enjoyed!

This venue will definitely be recommended to all our friends and family. 1. value for money -excellent 2. customer servive -excellent 3. cleanliness-excenllent 4. location -excellent 5. safety -excellent

Tertia V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

'n Heerlike rustige verblyf, voel soos huis sonder die huishoudelike stres.

Baie skoon en netjies. Net ontspan, ontspan en geniet. Ons sal Sandcastle B&B aanbeveel vir volwasse vakansiegangers individue, egpare, volwasse groepe, of selfs gesinne met tieners. Dit is ook baie ideaal vir sakereisigers. Die gasvrou en personeel is baie aangenaam en bekwaam in hulle pligte. Dit is 'n huis met 'n ligte verwelkomende atmosfeer. Hoewel dit nie op die seefront geleë is nie, hoor jy die see en is jy loopafstand van die strand. Parkering is op die sypaadjie maar die omgewing kom rustig voor en is ons verseker dat daar min tot geen misdaad voorkom. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Sharon M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

A really great place to stay!!

This is perfectly located a road away from the beach so you don't need to use a car to get there.

Joan E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan E

Baie lekker gebly.

Personeel uiters behulpsaam en vriendelik.

Louwrence E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrence E

Netjies en gerieflike gaste huis met vriendelike personeel.

Sien die sterre.

Adri G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Heerlik!

Diens was vriendelik, alles was netjies, ontbyt was lekker - sal weer gaan en ook mense aanbeveel om soontoe te gaan.

Helene S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene S

Die gastehuis is baie mooi en netjies en skoon.

Die gastehuis is baie mooi, netjies, skoon en veilig. Ek dink Kaapstad / Melkbosstrand is ons land se mooiste toerismestad.

Magda V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Vriendelike mense en ons het heerlik gebly met 'n see-uitsig.

Ons het 'n heerlike ontbyt geniet. Dis baie goed geleë, parkeerplek kan 'n probleem wees as hulle vol bespreek is. Baie netjiese en skoon B&B. Kan dit regtig aanbeveel.

Juane T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Juane T

Diens het baie verswak vandat ons laas Sandcastle besoek het.

Ons het teruggekeer na Sandcastle omdat dit voorheen baie lekker was en ons het nog altyd uitstekende diens ontvang, maar dit het baie verswak. Ons sal nie weer teruggaan nie.

Linda T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T

Verblyf was aangenaam!

Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Martin V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Verblyf baie goed. Naby alles!

Ver genoeg uit Kaapstad, maar tog naby genoeg vir swem, eet, stilte, ens.

Vanessa A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa A

Great

See the stars below. A lovely B&B in Cape Town.

Clint S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clint S

Great!

Sandcastle B&B is lekker naby die strand. Goeie kos en vriendelikheid! Kon nie vir beter gevra het nie!

Marilyn D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marilyn D

Rustig en gemaklik!

Ons het heerlik gekuier, maar dink dat die standaard van die ontbyt verbeter kan word. Franse roosterbrood was bv. glad nie beskikbaar nie, en die ontbyt was elke keer dieselfde.

Hendrik B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Tydjie geniet.

Mooi plekkie en besonder vriendelike gasvrou sal weer kom bly

Charlene P - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Excellent service!

We were made to feel very welcome. The owners are a lovely couple who went out of their way to make our stay an amazing one. The food is top quality and the atmosphere is relaxing with a home comfort feel.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0919d326b76e1855cef3eb382e9c8b07ff5ace72b6f896bae9ae9d4a858b576045a10bb2bf14a9129d628c651ab8bb5efd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 105 Mostert Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.720520374517 18.444896936417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang