Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandcastle B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Hein C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stunning place. Awesome B&B. Location and decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichole G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelik, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Cozy, warm, safe. Dirk gave us a friendly welcome at the door, showed us where everything is. We took a walk to the beach and encountered very friendly people, and it's near the restaurants & shops. We had an awesome stay and will definitely go back in winter for the cozy and romantic vibe for a couple. It is exactly as shown on the website. A very clean place and the room looked amazing. Thank you for making us feel at home. Regards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig in 'n goeie area. Definitely will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanette H
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Excellent value for your money. Excellent staff, friendly and helpful. Breakfast excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pest Control Specialists West Coast J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Netjiese, skoon en puik akkommodasie. Ons was beïndruk met die ontvangs en diens by The Sandcastle vandat ons ingetrek het Vrydag 22ste Maart tot ons uitgetrek het die Saterdagoggend. Baie netjies, skoon, elke ding op sy plek en die ontbyt was besonder smaaklik en meer as genoeg. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Friendly, beautiful and safe. The location, host, staff and breakfast were amazing. I would definitely stay there again in a heartbeat. My only small gripe as an ex cabinet maker and avid handyman is some of the fit and finish could do with a little work, like taps that don't turn nicely and cupboard hinges that need fixing. But I am absolutely obsessive about that sort of thing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dirk was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers was mooi skoon en netjies! Ons het vreeslik lekker gebly, sal vir seker vir almal aanbeveel. Ontbyt was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelike diens, heerlike ontbyt en netjies, gerieflik en skoon. Het net oornag, maar wens ons kon langer bly. Was 'n heerlike wegbreek by 'n ideale plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik gebly met alles wat nodig is. Gerieflik tuisgegaan en ook 'n baie smaaklike ontbyt geniet. Kamer het presies soos op die foto gelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 155
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 155
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0919d326b76e1855cef3eb382e9c8b07ff5ace72b6f896bae9ae9d4a858b576045a10bb2bf14a9129d628c651ab8bb5efd0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 105 Mostert Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.720520374517 18.444896936417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang