Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanderling Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lesca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig, ontspannend. Baie ontspannend en die huis is 'n paar treeë van die see af. Mooi oop konsep en het al die geriewe wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Sanderling Beach House
Thank you for your lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay.

Heidi H
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Familie vakansie met ons volwasse kinders. Voedsel vir die siel. Die wonderlikste ligging. Die huis is baie goed toegerus. Absoluut fantasties. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflike vakansiehuis reg op die strand. Heerlik gestap langs die see op 'n mooi skoon strand. Mooiste sonsopkoms en -ondergang beleef terwyl ons die gerieflike huis en stoep geniet. Ons het ook gereeld gebraai op die stoep, selfs as dit effe winderig was. Kamers ook gerieflik en pragtige see-uitsig vanuit elke vertrek. Sal beslis weer teruggaan. Kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Baie mooi uitsig, absoluut op die water. Geroeste braaigeriewe. Vuil vloer binne, na 10 minute se kaalvoet loop was ons voete vuil. Ou geriewe. Die netheid en oudheid van die plek was onmiddelik opsigtelik. Daar was alles wat jy wil hê, maar dit was opmerklik verwaarloos. Die waterdruk bo was min. Die stort het nie vinnig dreineer nie. Die wasbak in die slaapkamer bo se kraantuit sit absoluut op die rand van die wasbak wat dit onbruikbaar maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Peter J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2023

Relaxing stay right on the beach. Great for surfing, beach walking and exploring the West Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luis R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Most relaxing environment with breath taking views. The kids love the house and all extras the house has like games, etc. and especially that it's just on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Sal definitief weer daar wil bly. Pragtige plek. Ek beveel dit aan. Alles wat ons verwag het en meer. Goed versogde plek met ideale ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Wegbreek kersvakansie was onvergeetlik lekker. Heerlike vakansie. Vriendelike mense. Mooiste uitsig. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Max R
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2022

Really great location and well laid out house. I think that it would be better if it was serviced, even if it was every second day. Upstairs bedroom needs a new duvet cover. There was pilling on the cotton which made it uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Pragtige huis, uitstekende ligging. Ek dink nie 'n mens kan op enige ander plek in Dwarskersbos bly nie. Ons sal vir seker terugkom. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 22, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150815040de0aee8b60b2c10792c1f91a0c5a20c9bcd574d45999d0382dd662ed055d97117f01a93dedb1a2227a8f76d594c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 22 Rocherpan Street, Dwarskersbos Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682180604517 18.243838306538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang