Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanderling Beach House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 22, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sanderling Strandhuis is 150 km buite Kaapstad, op Dwarskersbos se strand geleë, naby die Bergrivier en Rocherpan Natuurreservaat.

Die huis gebruik sonkrag wat alle toebehore tydens beurtkrag ondersteun.

Dié huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n volledig toegeruste kombuis met ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien. Daar is ’n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket, ’n DVD-speler met ’n fliek- en musiekstelsel, ’n CD-speler en ’n iPod-koppelstasie. Gaste kan ook gebruik maak van die versameling boeke en speletjies. WiFi word voorsien.

Een slaapkamer is op die boonste verdieping en spog met ’n koninggrootte-bed en ’n volledige en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers is op die grondvloer. Die een het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet, en die ander een het 2 driekwartbeddens en ’n aangrensende badkamer met ’n bad en ’n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Daar is 2 onderdak-areas op die onderste verdieping en 'n ingeboude braai aan die seekant. Op die boonste verdieping is daar ’n oop balkon wat asemrowende see- en stranduitsigte bied en ideaal is vir sterrekyk. Gaste kan lekker op die strand gaan stap, draf of fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lesca W
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, veilig, ontspannend. Baie ontspannend en die huis is 'n paar treeë van die see af. Mooi oop konsep en het al die geriewe wat benodig word.
Mrt 2024
Heidi H
5.0
Familie vakansie met ons volwasse kinders. Voedsel vir die siel. Die wonderlikste ligging. Die huis is baie goed toegerus. Absoluut fantasties. Sal be...
Sien meer
Jan 2024
Elmarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike vakansiehuis reg op die strand. Heerlik gestap langs die see op 'n mooi skoon strand. Mooiste sonsopkoms en -ondergang beleef terwyl ons di...
Sien meer
Apr 2023
Emile S
Saam met lewensmaat
4.0
Baie mooi uitsig, absoluut op die water. Geroeste braaigeriewe. Vuil vloer binne, na 10 minute se kaalvoet loop was ons voete vuil. Ou geriewe. Die ne...
Sien meer
Sep 2023
Peter J
Gesin met tieners
4.0
Relaxing stay right on the beach. Great for surfing, beach walking and exploring the West Coast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rocherpanstraat 22, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanderling Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 22, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA150815040de0aee8b60b2c10792c1f91a0c5a20c9bcd574d45999d0382dd662ed055d97117f01a93dedb1a2227a8f76d594c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 22 Rocherpan Street, Dwarskersbos Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682180604517 18.243838306538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang