Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandflats Country Inn and Self-Catering

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Leinadu A
1 nag
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Nie te ver se ry van die huis af nie. Goeie akkomodasie, baie privaat. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Het lekker oorgeslaap daar. Goeie ligging naby die Addo Park. Gasheer en vrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Sandflats Country Inn and Self-Catering
Thank you for staying with us. We hope you will come again when it's cooler.

Noelene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Goed. Rusting. Omgee. Beste ooit. In die natuur. Apies. Voëlgesang soggens is voedsel vir jou siel. Wat vra jy nog vir meer. Wat 'n belewenis. Dankie vir u gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Lekker hotel lewe in die platteland. Het daar gebly sodat ons deur die Addo park kon ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Sandflats Country Inn and Self-Catering
Thank you for staying with us. We hope to see you again.

Jannie D
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2020

Basies en teleurstellend. Ons was in 'n selfsorg-kamer, wat redelik skoon, ruim en netjies was. Van die gordyne en vensterrame vertoon egter vuil. Sekere kombuis-toerusting is oud en verroes en daar is geen lopende water of opwasarea in die kombuisie nie, wel 'n waskom waarin vuil skottelgoed gepak kan word. Nie 'n aangename verblyf nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kotie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Stil en rustig. Dankie aan die eienaar vir die verwarmer wat sy aangesit het. Het ons baie welkom laat voel. Aangesien dit 'n self-catering is sal 'n mikrogolf baie waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Sandflats Country Inn and Self-Catering
Thank you for the nice words. You were in the B&B section, and all our self-catering units have microwaves.

Frances Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Baie aangenaam, tweede keer wat ons daar tuisgaan, en het Sandflats doelbewus gekies, goed geleë. Baie vriendelik en gasvry ontvang. Sandflats is 'n ou geskiedkundige plek, met baie karakter en geskiedenis wat goed onderhou word. Sal weer daar tuisgaan as ons daar langs reis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Denise
Sandflats Country Inn and Self-Catering
Thank you for the very nice comments.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bruton Straat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNjU5MTM1LWQ5Y2UtNGFlMi05OTE5LWQwNDYwNDdjMGVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 4 Bruton Street Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.436294107223 25.958330333233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang