Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandflats Country Inn and Self-Catering

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Sandflats Country Inn and Self-Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leinadu A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A

Waarde vir geld. Nie te ver se ry van die huis af nie.

Goeie akkomodasie, baie privaat. Stil en rustig.

Maria L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L

Het lekker oorgeslaap daar.

Goeie ligging naby die Addo Park. Gasheer en vrou is baie behulpsaam.

Sandflats Country Inn and Self-Catering se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope you will come again when it's cooler.

Sandflats Country Inn and Self-Catering
Noelene J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene J

Goed. Rusting. Omgee.

Beste ooit. In die natuur. Apies. Voëlgesang soggens is voedsel vir jou siel. Wat vra jy nog vir meer. Wat 'n belewenis. Dankie vir u gasvryheid.

Daniel W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Lekker hotel lewe in die platteland.

Het daar gebly sodat ons deur die Addo park kon ry.

Sandflats Country Inn and Self-Catering se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope to see you again.

Sandflats Country Inn and Self-Catering
Jannie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jannie D

Basies en teleurstellend.

Ons was in 'n selfsorg-kamer, wat redelik skoon, ruim en netjies was. Van die gordyne en vensterrame vertoon egter vuil. Sekere kombuis-toerusting is oud en verroes en daar is geen lopende water of opwasarea in die kombuisie nie, wel 'n waskom waarin vuil skottelgoed gepak kan word. Nie 'n aangename verblyf nie.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kotie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie S

Stil en rustig.

Dankie aan die eienaar vir die verwarmer wat sy aangesit het. Het ons baie welkom laat voel. Aangesien dit 'n self-catering is sal 'n mikrogolf baie waardeer word.

Sandflats Country Inn and Self-Catering se terugvoer

Thank you for the nice words.
You were in the B&B section, and all our self-catering units have microwaves.

Sandflats Country Inn and Self-Catering
Frances Louise V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances Louise V

Baie aangenaam, tweede keer wat ons daar tuisgaan, en het Sandflats doelbewus gekies, goed geleë.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Sandflats is 'n ou geskiedkundige plek, met baie karakter en geskiedenis wat goed onderhou word. Sal weer daar tuisgaan as ons daar langs reis.

Sandflats Country Inn and Self-Catering se terugvoer

Thank you for the very nice comments.

Sandflats Country Inn and Self-Catering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bruton Straat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNjU5MTM1LWQ5Y2UtNGFlMi05OTE5LWQwNDYwNDdjMGVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 4 Bruton Street Paterson 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.436294107223 25.958330333233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang