Sandflats Country Inn and Self-Catering
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bruton Straat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandflats Country Inn and Self-Catering is in die klein dorpie Paterson geleë en bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike instansie wat aan 'n vervloë era herinner. Sandflats is net 15 km vanaf Addo Olifant Nasionale Park geleë.
Verblyf word gebied in nie-selfsorgkamers en selfsorg-eenhede. Die nie-selfsorgkamers is toegerus met óf lugversorging óf plafonwaaiers, en het hul eie badkamers. Ontbyt kan op versoek gereël word. Die nie-selfsorg-eenhede is toegerus met yskaste, mikrogolwe, ketels, broodroosters, eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe is in al die kamers beskikbaar.
Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die hoofsitkamer, waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Geniet 'n aandete in die lapa, snuffel deur die kuriowinkel, koel af in die plonspoel, of ontmoet die plaaslike inwoners in die vriendelike kroeg op die perseel. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en wasgoedgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Bruton Straat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Gaste dink Sandflats Country Inn and Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bruton Straat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang