Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandford Park Country Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Reservations -
Florence ...

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 18 resensies vir Sandford Park Country Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Cathrine B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine B

My breakfast is what I loved the most. Very caring lady who was serving. So (sic).

I've enjoyed my stay. Our room was very warm and comfortable.

Liezel O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Stop voor ons Lesotho ingaan.

Plek was skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam Die kos was ook goed.

Dave R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave R

Friendly, organised and clean.

The team was expecting us, they were very friendly and accommodating. We have a great time.

Talita S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita S

Aangename rustige verblyf.

Baie lekker gebly. Net jammer daar was nie 'n yskas in die kamer om koeldrank koud te hou.

Petrus M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus M

Nie meer wat op die webwerf tentoongestel word nie.

Die kamers is netjies en goed versorg, die restaurant is netjies en skoon. Daar was nie bottelwater beskikbaar nie, beperkte drinkgoed by restaurant, die plek is vervalle teenoor wat op hul webwerf getoon word. Kan sien dat min instandhouding gedoen word. Kry staf jammer, daar heers 'n groot onsekerheid oor die toekoms by die staf.

Johannes D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes D

Baie verwaarloos.

Kamers kort baie aandag en matte lyk baie sleg.

Mncedisi H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mncedisi H

It was good for a holiday.

The place was clean and the staff was very friendly and helpful.

Nobuhle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobuhle M

Very nice place to stay.

Please put bar fridges in the rooms we must always go to the shops to buy ice to keep our drinks cold and do something about fridges please.

Darrel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darrel V

Needs some attention.

Rooms needs a small fridge. Stairs to room to be checked, very uneven.

Dirk W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk W

Teleurgesteld. Pad na hotel onbegaanbaar vir motors. Hotelparkering hopeloos.

Geen hulp met aflaai van bagasie. TV stokoud. Slegs SABC programme. Geen DStv. Aanwys na kamers pateties. Geen sekuriteit. Pad na hotel vanaf hoofpad kan nie gebruik word as dit reën nie. Jy gaan vassit of gestrand wees by hotel. Ete pryse baie duur.

Gottfried K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gottfried K

It was very nice!

We were on the way home from Margate (South Coast) and did not want to drive all the way in one day.

Delene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S

Pragtige uitsig.

Benodig opgradering en bestuur is afwesig, alhoewel personeel baie behulpsaam en vriendelik is, word meer leiding en afronding benodig.

Stephen C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen C

Comfortable.

I think that they should have more blankets available than one per room especially in winter and the shower towels are tiny.

Michael J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael J

No the best hotel I've stayed at.

Parking is very far from the rooms and there its uphill to the parking. The floors in the bedroom were dirty. No DStv. The staff are accommodating and friendly.

Tiaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tiaan J

Nie wat ons gedink het dit gaan wees nie.

Dit is 'n netjies plek maar kort aandag en dit is eenvoudig kamers. Kan miskien net meer inligting gee oor die hotel en dit volgens my nie 3 ster is nie. Sal nie my vrou en kind vat na die plek toe nie.

Cynthia F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cynthia F

Die hele aand sonder krag en water, geen sekuriteit.

Mense het partytjie gehou tot na 2 die oggend so ons kon nie slaap nie. Ons het geen krag gehad van 12 uur die aand tot 6 uur die oggend nie, was nie normale loadshedding nie! Geen water gehad nie so kon niks van die fasiliteite gebruik het nie.

Johannes E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johannes E

Die kamers is oud, vuil matte, beperkte spyskaart. Onaangename plek.

Die kamers is werklik onnet en jy ruik die matte se ouderdom. Bossies en gras oral en die plek is binne en buite onnet. Ons wou met aankoms reeds na ’n ander plek skuif. Nooit in my lewe weer nie.

Niel S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

Skoon en netjies.

Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die swembad en tuine is pragtig en verskaf heerlik spasie vir jong kinders. Die kragonderbreking is ook goed gehanteer en noodkrag was in plek.

Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinwaterval-plaas, Vanaf die R616/Ladysmith-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19355ec3d416790c63678650d1acd5e6789b1e4725d58546d2ffacfde37c1ea47c9461bd7d9291eae5c14b5594e60bc3bbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Kleinwaterval Farm Off the R616/Ladysmith Road 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.707528865685 29.333472783305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang