Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandford Park Country Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Cathrine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

My breakfast is what I loved the most. Very caring lady who was serving. So (sic). I've enjoyed my stay. Our room was very warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Stop voor ons Lesotho ingaan. Plek was skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam Die kos was ook goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Friendly, organised and clean. The team was expecting us, they were very friendly and accommodating. We have a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Aangename rustige verblyf. Baie lekker gebly. Net jammer daar was nie 'n yskas in die kamer om koeldrank koud te hou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2023

Nie meer wat op die webwerf tentoongestel word nie. Die kamers is netjies en goed versorg, die restaurant is netjies en skoon. Daar was nie bottelwater beskikbaar nie, beperkte drinkgoed by restaurant, die plek is vervalle teenoor wat op hul webwerf getoon word. Kan sien dat min instandhouding gedoen word. Kry staf jammer, daar heers 'n groot onsekerheid oor die toekoms by die staf.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johannes D
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Feb 2023

Baie verwaarloos. Kamers kort baie aandag en matte lyk baie sleg.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mncedisi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

It was good for a holiday. The place was clean and the staff was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Very nice place to stay. Please put bar fridges in the rooms we must always go to the shops to buy ice to keep our drinks cold and do something about fridges please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darrel V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2022

Needs some attention. Rooms needs a small fridge. Stairs to room to be checked, very uneven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk W
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Apr 2022

Teleurgesteld. Pad na hotel onbegaanbaar vir motors. Hotelparkering hopeloos. Geen hulp met aflaai van bagasie. TV stokoud. Slegs SABC programme. Geen DStv. Aanwys na kamers pateties. Geen sekuriteit. Pad na hotel vanaf hoofpad kan nie gebruik word as dit reën nie. Jy gaan vassit of gestrand wees by hotel. Ete pryse baie duur.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Reservations -
Florence ...

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinwaterval-plaas, Vanaf die R616/Ladysmith-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19355ec3d416790c63678650d1acd5e6789b1e4725d58546d2ffacfde37c1ea47c9461bd7d9291eae5c14b5594e60bc3bbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Kleinwaterval Farm Off the R616/Ladysmith Road 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.707528865685 29.333472783305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang