Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandi's Place

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Annette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Kamer was baie warm. Geen waaier en bed is ongemaklik hard. Vervang bed en maak voorsiening om asblik leeg te maak.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sandi
Sandi's Place
Jammer jy het dit nie geniet nie. Sal aandag gee aan jou voorstelle.

Errol J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Hou van die stilte en rustigheid. Die natuurskoonheid daar, is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Bekostigbare verblyf met die basiese benodighede. My dogter en ek het Saldanha besoek met haar deelname aan Wes-Kaap Gimnastiekkompetisie. Ons is vriendelik ontvang deur Sandi-hulle en het ons verblyf geniet. Thank you Sandi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Sandi's Place
Hi Lize, Thank you for the kind words. I am glad you enjoyed your stay. You are welcome anytime. We are glad your daughter did well. Regards, Sandi.

André V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Baie netjies. Lekker naby die hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Sandi's Place
Glad you enjoyed it. You are welcome anytime. Regards Sandi

Antonie V
1 nag
5.0
Apr 2021

Oulike plekkie vir aand of 2 se bly. Oulike plekkie vir 'n aand of twee se verblyf. Naby aan die see en is hartelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Lieflike plekkie naby die see. Alles was mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandi
Sandi's Place
Thank you for staying with us and we glad you were satisfied with everything. You are most welcome to return for a lovely quiet rest full break. Regards, Sandi

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Was lekker. Bed kraak bietjie as jy omdraai. Ek is ook nie mal oor Ricoffy nie. Baie veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandi
Sandi's Place
Hi Theuns Jammer oor die koffie, as jy weer kom sal ek sorg dat jy moerkoffie kry. Sien uit na jou volgende besoek. Groete Sandi

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

It was nice. We had a good welcome and the stay was also a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandi
Sandi's Place
Hi Charmaine, Glad you enjoyed your stay with us. Please feel free to book our establishment anytime. It will be a pleasure to have you again. Regards, Sandi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22888d7a0459bb5d3aeb0b5129c7db566d397bdfd9adb31effef9bae265979106fe65ff62ae20814a68c56b74fe01729b30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 29 Gracillaria Crescent Off Henry Wicht Drive 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.994813659129 17.972967624664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang