Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandi's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandi's Place is 'n oulike selfsorg-eenheid in Blouwaterbaai in Saldanha aan die Weskus. Die eenheid is langs die Blue Bay Lodge en Restaurant geleë, en is 'n kort entjie se ry vanaf Paternoster, St Helenabaai, Fossielpark en Hopefield. Die strand is net 300 m weg. Dit is 'n lieflike, stil en rustige area wat ideaal is vir 'n ontspanne paar dae weg.

Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die eenheid het 'n sitarea met 2 stoele en 'n TV met hotelboeketpakket DStv. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware.

Die eenheid word verkry deur 'n outomatiese hek. Privaat veilige parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandi's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22888d7a0459bb5d3aeb0b5129c7db566d397bdfd9adb31effef9bae265979106fe65ff62ae20814a68c56b74fe01729b30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 29 Gracillaria Crescent Off Henry Wicht Drive 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.994813659129 17.972967624664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang