Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkasteeltjie No 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corné R
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Fantastiese evaring. In hierdie huis rus jy, met 'n uitsig op die strandmeer asook die see kan jy net rustig raak. Die huis het alles in om lekker te kan bly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Orton
Sandkasteeltjie No 1
Corne, baie dankie vir die mooi komentaar. Bly julle het 'n aangename vakansie en lekker rustydjie gehad. Baie welkom om weer te gaan. Groete. Orton

Andrew D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Baie lekker. Stoof binnekant was baie vuil en ons het gegril om dit te gebruik. Stoepe was ook vol sand en vuil met aankoms. Vensters was nie gewas nie. Verder was huis met oog-opslag skoon. Het egter steeds baie lekker gebly, met goeie ligging en pragtige uitsig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Orton
Sandkasteeltjie No 1
Andrew dankie vir jou reaksie op Sandkasteeltjie en die toestande daar wat nie na wense was nie. Ek het reeds met die skoonmakers gesels. Die stoof sal ons waarskynlik maar moet vervang. Dit is oud en uitgedien en gevolglik moeilik om behoorlik skoon te kry. Vertrou julle het die vakansie verder geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Orton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtehKdrLaBjxHra6FC07wU5feknH9xaEPusZDJIbXj1WPX86MvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345537494632 21.87974312632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang