Sandkasteeltjie No 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Orton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Corné R - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese evaring.
Sandkasteeltjie No 1 se terugvoer
Corne, baie dankie vir die mooi komentaar. Bly julle het 'n aangename vakansie en lekker rustydjie gehad. Baie welkom om weer te gaan. Groete. Orton
Andrew D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandkasteeltjie No 1 se terugvoer
Andrew dankie vir jou reaksie op Sandkasteeltjie en die toestande daar wat nie na wense was nie.
Ek het reeds met die skoonmakers gesels. Die stoof sal ons waarskynlik maar moet vervang.
Dit is oud en uitgedien en gevolglik moeilik om behoorlik skoon te kry.
Vertrou julle het die vakansie verder geniet.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang