Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkasteeltjie No 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sandkasteeltjie No 1 is 'n vakansiehuis in die dorpie Gouritsmond. Hierdie rustige dorpie is in die Tuinroete geleë en word gekenmerk deur 'n oulike kliphuis wat uit die 1920's dateer en spog met uitstekende visvanggeleenthede, 'n gewilde strand en staproetes.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en dit het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die ruim leefarea bied lieflike uitsigte oor die rivier en see. 'n Braai-area en etenstafel is op die balkon beskikbaar.

Gouritsmond bied verskeie doendinge soos stap, voetslaan, visvang, fietsry en voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sandkasteeltjie No 1
Netheid
3.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Orton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandkasteeltjie No 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandkopsingel, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtehKdrLaBjxHra6FC07wU5feknH9xaEPusZDJIbXj1WPX86MvF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345537494632 21.87974312632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang