Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkasteeltjies 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Sandkasteeltjies 2
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pieter En Mabel B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter En Mabel B

Baie aangenaam naby die see.

Vir die beste om die walvisse en dolfyne te sien in die vroeë oggendure. Naby die Mall en 'n goeie ligging.

Sakkie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie H

Nuut en modern ná opgradering, silwerskoon en gemaklik!

Slaap op 'n puik, ferm matras met die see in jou ore tot die oggendson jou uitbak! Ablusiegeriewe bietjie knap vir groter persone, maar nie doodsake nie. As die beperkte besoekersparkering vol is, is die motorhuis nutteloos a.g.v. baie klein area om te draai. Goeie waarde vir geld oor die algemeen!

Sandkasteeltjies 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het die vakansie geniet.

Sandkasteeltjies 2
Ansie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F

Ligging 'n bonus.

Vriendelike ontvangs. Baie mooi uitsig oor die see. Groot leefarea. Kombuis goed toegerus. Beddens gerieflik. Twee badkamers 'n bonus. Stapafstand van die see af. Naby Shelly Shopping Mall. Definitief waarde vir geld.

Marié M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié M

Baie gerieflik en skoon.

Ons het vir 5 dae by Sandkasteeltjies nr 2 gebly. Die plekkie is uiters netjies en gerieflik. Die kombuis het absoluut alles waaraan mens kan dink. Die plekkie het die mooiste uitsig en daar is 'n pragtige strand net loopafstand van die woonstel af. Ek sal die plekkie definitief voorstel aan mense.

Sandkasteeltjies 2 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Hoop om julle gou weer daar te sien.

Sandkasteeltjies 2
Veronica N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica N

The flat was dirty.

Ants crawling under the carpet was bad. Curtains were dirty. The condition of the flat was terrible.

Sandkasteeltjies 2 se terugvoer

Thanks for the feedback. We just inherited the place and did not know about the condition of the unit. We humbly apologise for the state of the unit. We will be addressing it shortly and a total revamp of the unit.

Will be posting new pictures as soon as we are done.

Sandkasteeltjies 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 16, St. Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgsjGpAJ09648K5cEcxfI3lKrM6nG7SBJH1nAhCrZ2Cl2OqQuhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 16 Orange Rock Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.822555139779 30.403239164473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang