Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkasteeltjies 2

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Bonitha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons kuier was lekker rustig, met die pragtige uitsig na die see toe. Ons het regtig baie lekker gebly. Sal vir seker weer die unit gebruik maak as ons weer in Uvongo of in St Michael on Sea toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter En Mabel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Baie aangenaam naby die see. Vir die beste om die walvisse en dolfyne te sien in die vroeë oggendure. Naby die Mall en 'n goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Nuut en modern ná opgradering, silwerskoon en gemaklik! Slaap op 'n puik, ferm matras met die see in jou ore tot die oggendson jou uitbak! Ablusiegeriewe bietjie knap vir groter persone, maar nie doodsake nie. As die beperkte besoekersparkering vol is, is die motorhuis nutteloos a.g.v. baie klein area om te draai. Goeie waarde vir geld oor die algemeen!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Sandkasteeltjies 2
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het die vakansie geniet.

Ansie F
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Ligging 'n bonus. Vriendelike ontvangs. Baie mooi uitsig oor die see. Groot leefarea. Kombuis goed toegerus. Beddens gerieflik. Twee badkamers 'n bonus. Stapafstand van die see af. Naby Shelly Shopping Mall. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Baie gerieflik en skoon. Ons het vir 5 dae by Sandkasteeltjies nr 2 gebly. Die plekkie is uiters netjies en gerieflik. Die kombuis het absoluut alles waaraan mens kan dink. Die plekkie het die mooiste uitsig en daar is 'n pragtige strand net loopafstand van die woonstel af. Ek sal die plekkie definitief voorstel aan mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sandkasteeltjies 2
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer daar te sien.

Veronica N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2019

The flat was dirty. Ants crawling under the carpet was bad. Curtains were dirty. The condition of the flat was terrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Sandkasteeltjies 2
Thanks for the feedback. We just inherited the place and did not know about the condition of the unit. We humbly apologise for the state of the unit. We will be addressing it shortly and a total revamp of the unit. Will be posting new pictures as soon as we are done.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Orange Rock-weg 16, St. Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgsjGpAJ09648K5cEcxfI3lKrM6nG7SBJH1nAhCrZ2Cl2OqQuhK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 16 Orange Rock Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.822555139779 30.403239164473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang