Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkorrel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 95 resensies vir Sandkorrel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Genie M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genie M

Absolutely stunning. Takes your breath away views!

Amazing location right on the water. Host was superb, thank you! Extremely clean and comfortable. Would definitely recommend. Coming back to stay again!

Sandkorrel se terugvoer

Beste Genie
Baie dankie vir jul kuier en lekker gesels. Hoop jul roadtrip was fantasties en hoop om julle weer te sien.
Dankie vir jul positiewe kommentaar.
Groete
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Ella C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella C

Jacobsbaai is 'n lafenis vir die siel. Heerlike gerieflike verblyf en puik diens.

Wat 'n wonderlike plek. Die ontvangs was meer as vriendelik en professioneel. Die plekkie is ideaal vir 'n besoek aan die Weskus. Die gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik en lekker te maak. Ek sal beslis weer hier aankom.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Ella
Wat 'n voorreg en plesier was dit nie om julle te kon ontmoet nie!
Baie dankie vir jul kuiertjie en lekker gesels. Dankie vir jul positiewe gesindheid en vriendelikheid. Kom kuier asb. weer.

Sandkorrel
Irene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Perfek gelee en goed toegerus. Home away from home.

Sandkorrel het ons harte gesteel! Ons het heerlik daar gebly. Goed en mooi toegeruste huis. Perfek gelee. Ons sal beslis weer gaan.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Irene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons net 'n voorreg. Sien uit na jul volgende besoek.
Mooi bly.

Sandkorrel
Heather A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather A

Peaceful & relaxing.

Loved the location & our hostess was a delight to meet and couldn't do enough for us - thanks once again babes!

Sandkorrel se terugvoer

Heather, it was only a pleasure and a great privilege to meet you. Please come visit again.

Sandkorrel
Sepp E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sepp E

Baie vriendelike ontvang en diens.

Ons het die plekkie baie geniet. Baie dankie Yvette en Kobus.

Sandkorrel se terugvoer

Dankie julle!
Dit was net 'n plesier. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Dankie vir die bederf, dit is sommer baie geniet. Kom loer asb. weer in as julle in Jacobsbaai bly.
Groete
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Kim R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim R

Amazing, clean, prime location.

Amazing! The host is so friendly and helpful! I can't wait to go back!

Sandkorrel se terugvoer

Hello Kim,
Thank you for your review. We highly appreciate your positivity.
It would be lovely to see you again.
Regards,
Yvette and Kobus

Sandkorrel
Mary K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary K

Wonderlike tyd beleef.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Mary
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en te ontmoet.
Dankie vir die kuier.
Tot weersiens
Yvette

Sandkorrel
Rudi L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Alles was awesome gewees.

Dit was regtig awesome gewees van dag een wat ek geboek het. Het 'n mens laat tuis voel en alles so gerieflik moontlik vir ons gemaak.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Rudi!
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontmoet. Hoop jou reis vorentoe is vol lekkerte.
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Arthur R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur R

Die verblyf en gasvryheid was fantasties.

Die verblyf en gasvryheid was fantasties!

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Arthur,
Baie dankie vir die positiewe gesindheid. Dit was net 'n voorreg om jou te kon ontmoet.
Kom kuier weer!

Sandkorrel
Adele T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele T

Rustig en gemaklik & veilige plek met alles wat mens nodig het.

Bitter baie lekker gebly, alles perfek. Een voorstel - die huis kort 'n (lang braaitang) om hout op die vuur te kan skuif ens.

Loffie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loffie M

Baie lekker.

Ek voel die vraag is onnodig, maar ek moet iets hier tik.

Hennie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie K

Ons het baie lekker gebly en die uitsig geniet.

Skoon, netjies en smaakvol. Baie lekker gekuier. Sal graag weer daar oorbly.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.

Sandkorrel
Marius K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Stil en rustig.

Baie lekker stil en rustig.

Alet M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M

Absoluut fantasties.

Yvette is 'n bitter oulike gasvrou. Vandat ons gestop het, het ons baie welkom gevoel. Die fynste detail en regtig mooi interieur. Baie hulpvaardig en bedagsaam met aanwysings. Sal hulle beslis aanbeveel.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Alet
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Julle was ons eerste besoekers wat die kamer se buite braai kon beproef. Dankie vir jul terugvoer oor dit. Dit was n baie groot voorreg om julle te ontmoet en hopelik kom kuier julle weer saam met jul familie.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Heinrich C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Vinnige oornag.

Ons het 'n Vrydagaand oorgeslaap hier. Ongelooflik vriendelik ontvang deur Yvette en Kobus. Skoon, netjies en alles werk! Ons sal definitief weer hier oornag!

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Heinrich.
Dit was n voorreg om julle te ontmoet.
Dankie vir die kuier. Ons vertrou jul padreis verder was suksesvol en dat jul blomme te siene gekry het .
Kom kuier gerus weer.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Angelique D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Rustig met see-uitsig.

Dit was so lekker rustig weg van die stadslewe. Mooi see-uitsig en daar is 'n restaurant stapafstand van die huisie teen die see.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Angelique
Baie dankie vir die kuier. Dit was net n voorreg. Bly julle het die rustigheid ervaar.
Sien hopelik weer.
Groete
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Willem D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie gasvry ontvang deur Yvette.

Pragtige plekkie in 'n idilliese omgewing.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Dit was ons voorreg om julle te kon ontmoet.
Groete
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Gerrit-jan A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit-jan A

Die plek, dekor, gerief, omgewing, uitsig, diens is perfek.

Dankie, Yvette, ons het lekker gekuier in Sandkorrel, jammer ons was so kort daar. Volgende keer gaan ons lank bly om alles in die omgewing te verken.

Sandkorrel se terugvoer

Wat 'n voorreg was dit nie om julle te kon ontmoet nie! So bly julle het die verblyf geniet. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete vir almal.
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Christa L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Fabulous.

Ons het ge-love om daar te bly, stunning plek, loopafstand van see en restaurant, ons sal beslis terug wees.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Christa
Baie dankie vir die kommentaar. Bly jul het die kuier geniet.
Ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Groete
Yvette en Kobus

Sandkorrel
John C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Absoluut fantasies.

Dit was 'n wonderlike geleentheid saam met kosbare vriende. Naweek was 'n droom in 'n lieflike plek. Dankie aan Yvette en Kobus. Ons maak weer so.

Sandkorrel se terugvoer

Dit was ons voorreg en dankie vir die positiewe kommentaar.

Sandkorrel
Etretia W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etretia W

Lekker.

Netjies, skoon, vriendelik.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir die besoek.
Groete, Yvette

Sandkorrel
Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Heerlik gekuier. Maak net seker jy vind uit waar jou kamer geleë is wanneer jy bespreek.

Daar is kelderkamers met geen uitsig of stoep nie. Daar is geen braaiplek nie.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Gerrit,
Ons waardeer jou terugvoer opreg. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir die kuier. Ons hoop jul roadtrip was 'n groot lekkerte.
Net 'n regstelling aan ons kant, daar is wel gasbraai fasiliteite vir 1 nag gaste, afhangende van die weer. Daar word ook met die gaste gekommunikeer ivm eenheid 3 se ligging en braai fasiliteite as ek die kwotasie stuur. In julle geval het ons jul outomaties na die duurder kamer opgegradeer sonder ekstra kostes sodat julle 'n uitsig kon geniet. Ons doen dit met graagte. Daar is ook duidelikheid daaromtrent in die beskrywing van eenhede 1 en 3, indien gaste navraag doen. Daar is net een eenheid 3, die R800 kamer wat vir 'n rede goedkoper is. Geen uitsig en geen braai (maar ons is tans besig met aanbouings en daar sal nou buite gasbraaie beskikbaar wees vir beide eenheid 1 en 3. Eenheid 1 is R1100 per nag.
Hierdie is net ter inligting vir toekomstige gaste.
Groete,
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Mooi uitsig in stilte.

Netjies, stil en mooi.

Sandkorrel se terugvoer

Dankie vir die kuier.
Dit was lekker om te ontmoet.

Sandkorrel
Chantal L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Amazing! Sal beslis weer soontoe gaan.

Yvette gaan uit haar pad om jou op jou gemak te laat voel en welkom. Die plek is netjies, skoon, beddens is gemaklik, die uitsig asemrowend.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Chantal, baie dankie vir die positiewe kommentaar en terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en soos ons afgespreek het. Sien jou weer. Mooi bly.
Groetnis,
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Coenraad S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Yvette is 'n wonderlike gasvrou en ons sal enige tyd weer kom!

Gerieflik ingerig, skoon, netjies en baie goed geleë met 'n pragtige see-uitsig!

Sandkorrel se terugvoer

Beste Coenraad,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Dit was ons voorreg om julle te kon huisves.
Kom gerus weer. Geniet jul naweek.
Groetnis
Yvette

Sandkorrel
Retha B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Dit is rustig en salig vir die siel.

Die eienaar was baie tegemoedkomend met my hondjie, so vriendelik en het selfs vir ons 'n welkomgeskenkie gelos.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo Retha.

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was ons voorreg om julle te kon huisves.
Bly jy het die verblyf geniet.
Hoop om weer te sien.

Liefde groete,
Yvette , Kobus en Harmann.

Sandkorrel
Francois D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Puik.

Sal moet langer bly volgende keer.

Xagene D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Baie lekker en rustig.

By die see. Mooi omgewing. Diens was uitstekend. Netheid was uitstekend. Plek was baie mooi skoon en netjies. Verwlkoming was uitstekend.

Sandkorrel se terugvoer

Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon huisves.
Ons is baie gelukkig om te hoor jul het jul verblyf geniet. Ook sien uit na jul volgende besoek.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Maria P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Absolutely exactly what I needed. It is just beyond beautiful.

The peace and quiet, the smell and sound of the sea, the blue of the sky and the black of the rocks were just too beautiful to describe. The house was absolutely gorgeous and had everything we needed. I wish I could live there.

Sandkorrel se terugvoer

Best Maria,
Thank you very much for your positive reply. It was our privilege to welcome you. You are always welcome. Glad you had a great time. Love to the family.
Greetings,
Yvette.

Sandkorrel
Carina W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Mooiste uitsig en perfek vir familievakansie.

Ons is 'n familie met 4 aparte huishoudings wat saam wou vakansie hou maar nie te veel in mekaar se spasie wees nie. Hierdie huis is perfek daarvoor. Elke kamer het sy eie badkamer en aparte spasies waar jy kan ontspan en die pragtige uitsig geniet. Die huis se ligging is ideaal met 'n relatief besige baaitjie waar die uitsig jou vir ure kan besig hou. Daar is 'n heerlike staproete in die veld langs die see wat vir kilometers aangaan vir die perfekte oefening aan die begin van jou dag. Die strand aan die agterkant van die sandduine is ook pragtig. Daar is soveel mooi uitsigte! Yvette het ons vriendelik ontvang en die naweek was 'n hoogtepunt wat ons as familie sal onthou en weer voor sal teruggaan.

Sandkorrel se terugvoer

Carina, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n absolute voorreg om julle daar te kon huisves. Sien baie uit daarna om julle weer te sien. Dankie vir die kuier.
Tot ons weer ontmoet.

Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Nori W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nori W

Perfect holiday home for the family.

We loved this home! Perfectly situated, overlooking the restaurant and beach. Behind the home, a short walk away and you're on another beach, perfect for a walk or run. The owner was extremely hospitable and made sure we were comfortable. The home is very spacious. We will definitely be back for another visit.

Sandkorrel se terugvoer

Best Nori
Thank you so much for your positive review. It was our privilege to have hosted you. Happy to see you want to visit us again. We are looking forward to that. Greetings to the family.
Be safe. Greetings.

Sandkorrel
Jessie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie S

Sandkorrel se ligging is perfek en die stoep sorg vir 'n fantastiese uitsig.

Sandkorrel het ons verwagtinge oortref. Die stoep wat uitkyk oor die baaitjie, was n treffer. Lekker om die bedrywighede in die baaitjie vanaf die stoep te besigtig. Baie lekker gekuier.

Jaco M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Fantastic location.

Perfect West Coast break.

Sandkorrel se terugvoer

Dankie vir die besoek.

Sandkorrel
Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Vriendelik en rustig.

Yvette het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Dit is asemrowend mooi om uit te stap en die see en rotse te sien.

Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Aanvanklik was daar 'n misverstand deur die eienaar oor die eenheid wat ons bespreek het, maar sy het dit dadelik reggestel en omverskoning gevra.

Ons het heerlik gekuier met die mooiste uitsig in loopafstand van die strand en 'n heerlike plaaslike eetplek. Ons sal beslis weer in die toekoms terugkeer. Yvette en haar seun Herman het ons gasvry ontvang en ons kan hulle aanbeveel.

Sandkorrel se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Hoop om jul weer te sien. Dankie vir jul kuier.

Sandkorrel
Nico V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Pratige plek - so rustig! Netjies en goed ingerig.

Plek is goed ingerig - als wat mens nodig het is daar! Omgewing is so mooi en rustig! Uitstekende waarde vir geld! Gaan beslis weer!

Sandkorrel se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Anjolien.
Julle is altyd weer welkom.
Beste groete,
Yvette

Sandkorrel
Nicoleen C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen C

Hoogs aanbeveel.

Die ligging is perfek. Naby aan die strand. Die eienaar is baie gasvry. Die eiendom is baie netjies en die meubels is baie mooi. Sal enige tyd weer daar bly.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was ons voorreg om jul te kon akkommodeer en ontmoet. Ek is bly julle het die kuier geniet. Sien uit na jul volgende kuier.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Izania A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izania A

Lovely family getaway.

Sandkorrel was the perfect location for us as a family with young children. Beautiful views of the beach, the lovely quiet bay on one side of the house and the beautiful white sandy beach on the other side. The house was clean and comfortable and the hosts were very friendly. We had a lovely time and would definitely return. The only thing I think other families with small children need to know - which has nothing to do with Sandkorrel - is that the restaurant and pub that is close to the house has been taken over by new owners and don't allow children under 12, which is a pity.

Sandkorrel se terugvoer

Thank you Izania, for your positive remarks.
It was our privilege having you as our guests.
Happy you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.
Greetings

Sandkorrel
Bruce S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

A lovely house in the perfect position.

This is an outstanding place but was really to large for our party. A vist to the flowers or a great place for a larger party to chill out.

Marlene B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Goeie kliëntediens, gerieflik, netjies en skoon.

Gashere baie vriendelik en behulpsaam met inligting oor die omgewing, eetplekke ens. Atmosfeer warm, rustig en 'n lafenis vir die gees.

Linda R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Heerlik gekuier en Yvette is 'n uitstekende gasvrou.

Sy moes ons kom haal nadat ons met GPS en Google maps en die Garmin eenvoudig net nie die adres kon opspoor nie. Kan nie glo mens kan in Jacobsbaai verdwaal nie, maar ons het. Sandkorrel is pragtig en die uitsig is onverbeterlik. Die huis is baie goed toegerus en die beskuit en bottel wyn was baie welkom. Dis stapafstand van die restaurant waar ons baie lekker gekuier het. Ons het die booonste Loft deel van die huis tot ons beskikking gehad en dit was lekker privaat en rustig. Ons enigste kritiek is dat daar nie 'n rakkie in die stort is om jou sjampoe, stortseep, skeermiddels neer te sit nie. Pragtige plek, baie goed toegerus en 'n besondere gasvrou. Sal Sandkorrel sonder skroom aanbeveel vir toeriste. Sal egter huiwerig wees om iemand met kleuters in die Loft te laat bly, omdat daar nie 'n hekkie by die trap is nie en 'n kleuter daar kan afval.

Jacques P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie lekker gekuier, was net te kort.

Sal volgende keer my vriende bring en die hele huis huur. Mooi uitsig, veral die huis. Baie baie vriendelike en behulpsame mense.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was ons voorreg. Wonderlik om te kon ontmoet en sien uit na jul volgende kuier.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Esther M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Dit was sielsverkwikkend en 'n luukse bederf in 'n plek waar die gasvrou aan alles en nog gedink het.

Dekor is pragtig, Alles is vars en ruim. Die vertrekke en linnegoed ruik lekker. Daar is genoeg van alles: borde, messe en vurke ens. Die binnebraai was 'n groot pluspunt. Die hele plek skree: bederf!

Sandkorrel se terugvoer

Beste Esther,
Dankie vir die positiewe kommentaar en ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom. Ons het ware vriende geword. Mooi jaar vir julle tot ons weer ontmoet.
Groetnis

Sandkorrel
Johanna G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Goeie ligging.

Gerieflike kuierhuis. Pragtige see-uitsig.

Sandkorrel se terugvoer

Dankie, Johanna vir julle besoek. Hoop om julle weer te sien.

Sandkorrel
Zelda O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O

Pragtige plek. Perfekte ligging. Puik diens.

Sandkorrel gaan ons definitief weer sien. Baie dankie Yvette vir jou professionele, puik diens!

Natasha V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Perfekte huis met die perfekte uitsig.

Sandkorrel sien ons definitief weer.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Natasha
Dankie vir jul kommentaar.
Baie dankie vir jul kuier. Dit was ons voorreg en ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete Yvette en Kobus.

Sandkorrel
Tertius C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Skitterende ligging en ideale verblyf vir 'n paartjie. Goeie instandhouding, uiters netjies.

Die netheid en ligging van die plekkie is beslis die groot pluspunte, heerlik vir mense wat hou van stap. Daar is 'n pragtige roete om die klippaaitjie en net oor die bult 'n manjifieke sandstrand. Dit is ook stil en so bietjie weg uit die digter beboude area aan die oorkant van die baai.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Tertius
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Bly julle het die verblyf geniet. Dit word opreg waardeer. Ons hoop jul kom kuier gou weer.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Mienkie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienkie S

Alles van Sandkorrel was perfek. Ons sal definitief teruggaan soontoe.

Hier kry alles 10/10. Die ligging, netheid, gasvryheid, fasiliteite, kommunikasie. Ek kan Sandkorrel sonder skroom aanbeveel. Ons sal beslis teruggaan.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Minki

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ons voorreg om julle te huisves en sien uit na jul volgende kuier!

Groete
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Liz T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz T

Ongelooflik.

Alles was perfek. Wil net weer teruggaan.

Cobus P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Warm en gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was ruim en die mense was vriendelik en gasvry, ons het baie tuis gevoel.

Sandkorrel se terugvoer

Baie bly julle het lekker gekuier, julle is altyd weer welkom!!

Sandkorrel
Gustav J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav J

Die was om die minste te sê: Uitstekend! Baie dankie.

Dit was 'n baie positiewe ervaring en een van die min kere wat ons meer gekry het as wat ons verwag het. Uitstekend en baie dankie.

Sandkorrel se terugvoer

Hallo julle! So bly julle het lekker gekuier. Ek gaan julle aanbod aanvaar en kom koffie drink. Wat n voorreg om julle te kon ontmoet.

Groete
Yvette

Sandkorrel
Desiré H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré H

Baie mooi uitsig. Twee heerlike stoepe. Baie mooi en gerieflike blyplek.

Ons het heerlik gebly in Sandkorrel. Ons was drie mense en het die gerief van die huis geniet. Baie skoon en netjies. Baie mooi uitsig en die stoep is beskut teen die wind. Ons het heerlik gebraai. Ons sal definitief weer gaan.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer en julle is altyd weer welkom. Groete Yvette en Kobus

Sandkorrel
Wanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Dit het aan al ons verwagtinge en selfs meer voldoen!

Die huis was onverbeterlik. Die mooiste uitsigte vanuit die huis, skoon en baie netjies. Die gasvrou, Yvette, is so vriendelik dat sy soos 'n ou vriendin gevoel het. Mens kom verfris terug. Dit voel asof ons 'n jaar met vakansie was. Sandkorrel het ons batterye herlaai! Dit was so lekker.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Wanda. Die gevoel is wedersyds. Dit was n voorreg om julle te kon ontmoet. Dankie dat julle die huis so netjies agtergelaat het. Dit was n plesier om daar in te stap. Julle is altyd weer welkom. Mag die jaar jou en jul vriende ent uit met vreugde en vrede dra. Groete Yvette en Kobus

Sandkorrel
Lynette H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Baie netjies, stil en rustig.

Yvette is die ideale en vriendelike gasvrou. Sy het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf en kamer was baie netjies en gemaklik. Ons het 'n baie goeie nagrus gehad, en lekker lank langs die see gestap. Vir die area is daar net 'n tekort aan eetplekkies, maar ons het die verblyf verskriklik geniet.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Lynette,

Baie dankie vir jul bespreking by ons, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Groete,
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Callie T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T

Prentjiemooi.

Jacobsbaai is 'n pragtige plek, Sandkorrel is fantasties geleë en ons is baie warm, hartlik en gasvry ontvang. Ons kom beslis weer!

Sandkorrel se terugvoer

Callie, baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle is altyd weer welkom. Veilig wees. Tot ons weer ontmoet. Groete, Kobus en Yvette.

Sandkorrel
Robyn D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn D

Spacious.

Sandkorrel is a spacious, beautiful house and above expectations with a fully equipped kitchen for 8 people. There is a lovely view and short walk to the beach. I'd definitely recommend Sandkorrel for a place to stay with a group of friends. I wish I was there for longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim.

Sandkorrel is 'n ruim, pragtige huis en bo verwagtinge met 'n volledige toegeruste kombuis vir 8 mense. Daar is 'n lieflike uitsig en is stapafstand vanaf die strand. Ek sal vir seker Sandkorrel aanbeveel as blyplek vir 'n groep vriende. Ek wens ek ek kon langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sandkorrel se terugvoer

Thank you Robyn. You are always welcome. Yvette

Sandkorrel
Sidney C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney C

Dit was regtig een van die mooiste huise wat ons in gebly het.

Dit was 'n baie mooi, ruim tuiste gewees en sal die vir enigiemand aanbeveel. Die area is baie mooi en ons is gehelp met baie vriendelik Weskus-diens.

Anna-marie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie B

Lekker ontspanne en rustig.

Yvette het ons met ope arms ontvang, sy was warm en vriendelik. Gerieflik en netjiese verblyf. Lekker bed en goeie gehalte beddegoed. Die stort werk baie lekker. Mooi, bedagsame details. Skulpies op die handdoeke (ons is mos by die see) volledige inligting oor die dorp en omgewing en beskuit by ons oggendkoffie! Die prys was 'n bietjie hoog vir ons maar aan die anderkant - Sandkorrel is reg by die see geleë. Ons kan Sandkorrel definitief aanbeveel.

Sandkorrel se terugvoer

Beste AnnaMarie en Allan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het lekker gebly.
Vriendelike groete,
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Melanie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V

Heerlike, skoon en netjies blyplek.

Sandkorrel se uitsig is prentjie-mooi en was beslis die beste keuse wat ons kon maak. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het ons sommer dadelik tuis laat voel. 'n Heerlike eerste keer in Jacobsbaai!

Sandkorrel se terugvoer

Beste Melanie
Dit was ons voorreg en bly jul het Sandkorrel geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Kobus en Yvette.

Sandkorrel
Erika V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Heerlik gasvry en gemaklik, pragtige uitsig.

Pragtige dorpie, pragtige huis met pragtige uitsig. Eienaar baie gasvry. Huis baie lekker ingerig. Sal weer gaan.

Sandkorrel se terugvoer

Erika baie dankie vir die bespreking. Baie dankbaar dat jul dit geniet het en ons dalk weer sal kom besoek. Sien uit en dit was n voorreg om julle te verwelkom. Groete Yvette en Kobus

Sandkorrel
Menanto M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Menanto M

Heerlike verblyf waar ons werklik die rustigheid van Jacobsbaai kon ervaar.

Ons het heerlik gebly by Sandkorrel. Als wat mens nodig het teen bekostigbare pryse. Baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het.

Sandkorrel se terugvoer

Dit was ons voorreg. Hoop om julle weer te sien.

Sandkorrel
Du Toit V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Du Toit V

Heerlik, gerieflik, met alles wat jy benodig.

Jacobsbaai is 'n heerlike bestemming as jy lekker wil ontspan en wegkom van die gejaagde lewe. Dit is 'n pragtige kusdorpie waar jy lekker kan kuier en die pragtige natuurskoon kan geniet, stap, visvang, slaap, boeklees of by die koffiewinkeltjies kan kuier. Sandkorrel is 'n baie gerieflike, netjiese huisie met moderne geriewe en het alles wat jy nodig het vir gemaklike moeitevrye en ontspanne verblyf.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie. Dit was ons voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Yvette

Sandkorrel
Rozelle H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle H

Son, sand en see.

Baie dankie vir een ongelooflike naweek. Die huis sit op die strand, pragtige meubels. Eienaars is gasvry en vriendelik. Ons het dit baie geniet!

Sandkorrel se terugvoer

Plesier Rozelle.

Jy en jou gesin is altyd weer welkom.

Beste groete
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Sarah-jane A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-jane A

Wonderful stay.

We had an amazing stay at Sandkorrel. Would definitely go back and also recommend to friends and family.

Bernita B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B

Stunning en baie gawe mense.

Ons is baie vriendlik ontvang, en verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies, sal beslis weer gaan kuier!

Sandkorrel se terugvoer

Dit was ons voorreg. Julle is altyd weer welkom. Groete, Yvette en Kobus.

Sandkorrel
Elmine B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B

Ongelooflik gerieflik, skoon en baie sentraal.

Sandkorrel is baie goed ingerig en heerlik ruim. Dit is pragtig en uiters goed geleë. Mens kan beide kante van die huis kuier en dit is 'n aanwins as dit winderig is. Die gasvrou doen moeite om jou verblyf aangenaam te maak. Dankie Yvette! Hoogs aan te beveel.

Sandkorrel se terugvoer

Baie dankie! Dit was ons voorreg. Julle is altyd welkom.

Kobus en Yvette

Sandkorrel
Elrich L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrich L

Sandkorrel het al ons verwagtinge oortref!

Sandkorrel het perfek gewerk vir ons. Dis 'n besonderse plek en verblyf van die hoogste gehalte.

Mariana M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Vriendelike ontvangs met fantastiese uitsig en ontspanne.

Met aankoms was ons baie vriendelik gegroet deur die eienaar, wat dadelik jou welkom laat voel het. Die huis is goed geleë en daarom kan die hele huis gebruik word - afhangende van die weer! Vir seker sal ons as gesin (met familie en vriende) weer teruggaan vir 'n wegbreek. Al wat ek kan voorstel wat nog 'n aanwins kan wees vir die huis is 'n tuimeldroër en 'n klein vrieskas, want soos ons wat vir 7 nagte gebly het, sou dit baie welkom gewees het.

Chris V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Sandkorrel was rerig een van die mooiste plekke waar ek nog 'n rustige naweek deurgebring het, Yvette was 'n uitstekende gasvrou en ek kan Sandkorrel hartelik aanbeveel.

Sandkorrel is 'n baie romantiese plekkie in Jacobsbaai wat 'n uitstekende wegkom bestemming is vir 'n stil en rustige naweek. Dit is ook binne loopafstand van die Weskusplek restaurant. Algeheel was dit 'n uitstekende wegkomkans.

Mamrie W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamrie W

Perfek.

Pragtig ingerig. Gerieflik. Gasvryheid en vriendelikheid.

Elize W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Vriendelike omgewing aan ons pragtige Weskus!

Was heerlik om net bietjie stil te staan in tyd aan ons pragtige Weskus. Ek het al so baie gelees van Jacobsbaai en kan dit nou "tick" op die "bucket list". Sandkorrel was 'n heerlike blyplek om vandaan die omringende omgewing te verken.

Sulani L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulani L

Verwagtinge oortref! Sal vir seker hoog aanbeveel.

Na ek 'n paar resensies gelees het, was ek onseker of ons die regte besluit maak om te gaan, aangesien ons 'n gesin van vier is. (2 klein kindertjies en my ma). Slegs die "Chamber"-kamer was beskikbaar. Yvette, 'n absolute engel, het vir ons baie eerlik laat weet sy dink dit gaan knap wees, maar ons is welkom. Ek het letterlik die minste verwag toe ons daar kom. Ek was lieflik verras! Die kamer is ruim, baie skoon en netjies... Ons is bederf met 'n lekker bottel wyn en beskuitjies vir saam met die koffie. Daar is meer as genoeg kaste vir pakplek. Ons het lekker gebraai en is met tafeltjie, stoele, braaibak en houtplank verskaf. Yvette was selfs so gaaf om ons langer te laat bly die oggend, sodat ons die omgewing kon verken en rustig kon klaarmaak. Ek het lanklaas iemand so gasvry en vriendelik ontmoet soos sy! Ons sal vir seker terugkeer!

Jan S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie oulike plek om te bly, sal dit altyd aanbeveel.

Was net vir ons lekker. Geen klagte nie. Gasvryheid uitstekend. Baie welkom gevoel.

Stefan F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F

Pragtige skoon weskus rusplek!

Alles was perfek en lieflik! Kom bederf jouself by Sandkorrel!

Christo O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo O

Fantasties!

Baie dankie vir heerlike ervaring wat waarde vir geld bied. Ons sal beslis weer kom en dit aanbeveel vir almal. Goeie basis om die groter area te verken. Mooiste sonsondergange en prentjie van die baai ens.

Reinette D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette D

Lieflike omgewing.

Pragtige slaap- en badkamer, maar die stoep by die hoofslaapkamer is te klein om op te sit dus is daar nie juis kuierplek nie. Die kombuisie is beslis nie toegerus vir selfsorg-akkomodasie nie.

Adel B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel B

Baie mooi en rustig.

Dit was 'n baie mooi en rustige plek.

Lizette H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

Ongelooflike lekker, pragtige, ruim plek met ongelooflike uitsig oor see. Alles is daar!

Hierdie stil, rustige, skoon dorpie met sy pragtige uitsigte en strande is voorwaar 'n heerlike plek om te gaan ontspan. Ek gaan verseker weer terugkeer.

Elmien H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien H

Ons het 3 nagte oorgebly in Sandkorrel en dit was 'n onvergeetlike lekker ervaring in 'n besonderse mooi plek.

Sal dit definitief aanbeveel en beslis weer gaan as ons die geleentheid kry. Yvette het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en te wys waar alles is wat ons moontlik sou benodig, asook ons verras met 'n gratis bottel wyn, melk, filterkoffie en beskuit. Die veiligheid was ook opvallend goed. En die ligging ... die heel beste van alles! Stunning plek. Definitief 'n eerste keuse bespreking!

Phillip M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M

Simply awesome

If you want to get away from the city, this place to go to. Brilliant location, clean beaches and friendly owners. We loved every minute of it.

Ian R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Fantasties!

Alles puik, en op sy plek, geen klagtes nie, goeie waarde vir geld!

Koos V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Wonderlike Weskus-gasvryheid, lieflike huis, perfekte ligging en baie goed toegerus.

Sandkorrel as Weskus-bestemming voortreflik. Pragtige uitsig en lieflike huis. Dankie aan Kobus en Yvette!

Lyrese G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyrese G

Pragtige huis en baie sentraal.

Baie vriendelik ontvang toe ons daar aankom. Als en nog meer wat ons nodig gehad het. Sal beslis teruggaan!

Pierre V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre V

Pragtige plek solank alles geboek word en lekker stil.

Pragtige plek solank jy die hele opset boek en nie net 'n kamer nie. Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie. Die huis is pragtig en skoon maar te groot vir 2 persone maar glo dit sal lekker wees vir 'n groot familie.

Francois M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois M

Die akkommodasie was netjies, skoon, redelik goed toegerus, en die ontvangs baie vriendelik.

Twee nagte daar oorgebly tydens ons besoek aan die Weskuspark, Postberg en omgewing. Ons het baie gou tuis gevoel. As ek egter iets kan voorstel: die badkamer kort 'n rak of staander waarop 'n mens jou klere kan plaas wanneer 'n mens stort of die bad gebruik. Tans is die enigste plek die toilet. 'n Rakkie onderkant die spieël bokant die wasbak sal nuttig wees vir 'n mens se bril, toiletware, ens. 'n Handdoekhak wat bereikbaar is vanuit die stort sal ook baie nuttig wees. Die stort is binne baie donker. Alhoewel 'n braaiertjie beskikbaar was, was daar nie voldoende beskutting en sitplek vir 'n buite-kuier nie. Die uitstekende restaurant binne loopafstand van die huis het egter opgemaak daarvoor.

Raymond A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond A

Goeie ligging met netjiese verblyf.

Ons het nie die volle huis van binne gesien nie, maar net die hoofslaapkamer en lei af dat die res van die huis net so keurig ingerig sal wees.

Yvonne B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne B

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het slegs die hoofslaapkamer van die hele huis gebruik. Dit was uitverhuur aan ons as 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid en die geriewe is dus heel beperk daarvoor. Kombuis kan letterlik net vir koffie- en tee-doeleindes gebruik word. Die eenheid was darem netjies en skoon. Daar is 'n behoefte vir bagasiebankies in die kamer. Daar was geen bankie of stoele op die stoep om op te sit nie. Daar was wel 3 bankies op die ander stoep wat vir die groter huis se gebruik was... die res van die huis was egter nie vir die 2 dae uitverhuur nie. Die bed was ongemaklik en onprakties. Die badkamer het wel 'n kassie onder die wasbak, maar geen rakkies nie. Beperkte TV kanale. Daar was wel 'n dubbelmotorhuis, maar ons is aangeraai om NIE met die motor daar in te ry nie want die sement was hoër as die grond en baie steil. Die afdak was buite sig van die hoofslaapkamer. Dit het onveilig gevoel.

Sandkorrel se terugvoer

Beste Yvonne,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons antwoord graag op 'n paar van jou stellings :

1. Die kombuisie van die eenheid word omskryf presies soos dit is.
2. Die DStv is die gastehuis pakket, wat bestaan uit 'n beperkte aantal kanale.
3. Wat die kwessie van veiligheid betref, alle vensters en alle deure is deur Trellidor beveilig. Ons het nog nooit enige insident gehad nie.

Ons is baie bevoorreg om mee te deel dat 70% van ons besigheid bestaan uit gaste wat herhaaldelik terugkeer. Ons huis is baie spesiaal en dus sal ons graag wil hê dat ons gaste ook so voel. Ons het wel aanpassings op die profiel aangebring om enige verdere misverstande uit die weg te ruim voor gaste 'n bespreking bevestig.

Groete,
Sandkorrel - bestuur

Sandkorrel
Mariette K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K

Heerlik gekuier. Pragtige huis en omgewing.

Baie dankie, gaan beslis weer!

Karen S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Beste plekkie aan die hele Weskus!

Yvette en Kobus se opregte Weskus-gasvryheid, tesame met die uitsig reg op die baai en die pragtige geriewe, het beteken dat ons 'n fantastiese tyd in Jacobsbaai gehad het en beslis sal terugkeer...

Robert V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Moderne verblyf en die pragtigste omgewing om in te gaan ontspan.

Die eienaars is ook baie gasvry en is altyd bereid om die ekstra myl te loop om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Elmarie J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Wonderlike verblyf op 'n pragtige plek!

Die pragtige, ruim huis is hooggeleë met uitsigte in alle rigitngs, letterlik treë van die visserbaaitjie voor, 'n pragtige sandbaai net oor die duin, en die Weskusplek se restaurant en winkeltjie. 'n Wonderlike vakansie vir ons jong seuns terwyl ons op die stoep sit en oral kan sien. Goeie beddegoed, wel ingerigte badkamers en kombuis. Ons kon nie vir meer vra nie.

Selma W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma W

Dit is 'n pragtige huis op die mooiste plek!

Ons het die hele huis gehuur en nie enkelkamers nie. Dit was meer privaat. Die huis is pragtig en silwerskoon. Sal dit aanbeveel.

Tom D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Anri B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri B

Pragtige kamer in 'n pragtige huis met 'n perfekte ligging!

'n Baie netjiese en pragtige selfsorgkamer. Yvette se diens is ongelooflik en ek kan vir enigiemand aanbeveel om by Sandkorrel te bly.

Chris B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Heerlik gekuier.

Pragtige huis, perfekte ligging. Heerlik gekuier.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d18c139526edbc5af85c47dec9dbf4a58297f83d33b6c9ac80cec457ade2b8872abb251e77058c4dcabcaf8463cf828179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963506868387 17.884883880615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang