Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkorrel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Genie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely stunning. Takes your breath away views! Amazing location right on the water. Host was superb, thank you! Extremely clean and comfortable. Would definitely recommend. Coming back to stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Beste Genie Baie dankie vir jul kuier en lekker gesels. Hoop jul roadtrip was fantasties en hoop om julle weer te sien. Dankie vir jul positiewe kommentaar. Groete Kobus en Yvette

Ella C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Jacobsbaai is 'n lafenis vir die siel. Heerlike gerieflike verblyf en puik diens. Wat 'n wonderlike plek. Die ontvangs was meer as vriendelik en professioneel. Die plekkie is ideaal vir 'n besoek aan die Weskus. Die gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik en lekker te maak. Ek sal beslis weer hier aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Beste Ella Wat 'n voorreg en plesier was dit nie om julle te kon ontmoet nie! Baie dankie vir jul kuiertjie en lekker gesels. Dankie vir jul positiewe gesindheid en vriendelikheid. Kom kuier asb. weer.

Irene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfek gelee en goed toegerus. Home away from home. Sandkorrel het ons harte gesteel! Ons het heerlik daar gebly. Goed en mooi toegeruste huis. Perfek gelee. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Beste Irene Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons net 'n voorreg. Sien uit na jul volgende besoek. Mooi bly.

Heather A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peaceful & relaxing. Loved the location & our hostess was a delight to meet and couldn't do enough for us - thanks once again babes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Heather, it was only a pleasure and a great privilege to meet you. Please come visit again.

Sepp E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike ontvang en diens. Ons het die plekkie baie geniet. Baie dankie Yvette en Kobus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Dankie julle! Dit was net 'n plesier. Dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Dankie vir die bederf, dit is sommer baie geniet. Kom loer asb. weer in as julle in Jacobsbaai bly. Groete Yvette en Kobus

Kim R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Amazing, clean, prime location. Amazing! The host is so friendly and helpful! I can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Hello Kim, Thank you for your review. We highly appreciate your positivity. It would be lovely to see you again. Regards, Yvette and Kobus

Mary K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderlike tyd beleef. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Beste Mary Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves en te ontmoet. Dankie vir die kuier. Tot weersiens Yvette

Rudi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Alles was awesome gewees. Dit was regtig awesome gewees van dag een wat ek geboek het. Het 'n mens laat tuis voel en alles so gerieflik moontlik vir ons gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Hallo Rudi! Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontmoet. Hoop jou reis vorentoe is vol lekkerte. Yvette en Kobus

Arthur R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die verblyf en gasvryheid was fantasties. Die verblyf en gasvryheid was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvette & Kobus
Sandkorrel
Hallo Arthur, Baie dankie vir die positiewe gesindheid. Dit was net 'n voorreg om jou te kon ontmoet. Kom kuier weer!

Adele T
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Rustig en gemaklik & veilige plek met alles wat mens nodig het. Bitter baie lekker gebly, alles perfek. Een voorstel - die huis kort 'n (lang braaitang) om hout op die vuur te kan skuif ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d18c139526edbc5af85c47dec9dbf4a58297f83d33b6c9ac80cec457ade2b8872abb251e77058c4dcabcaf8463cf828179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963506868387 17.884883880615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang