Sandkorrel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandkorrel is aan die waterfront van Weskusplek in Jacobsbaai geleë, aan drie kante omring deur die see. Die huis kan as 'n geheel bespreek word, of individuele kamers kan apart bespreek word.
Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die ruim gemeenskaplike etenstafel het sitplek vir tot 10 mense. Die sitarea beskik oor drie banke en twee stoele. Die leefarea maak oop op die voorstoep, wat toegerus is met 'n tafel, ses stoele en twee stoepbankies. Dubbeldeure lei na die agterstoep, wat sitplek vir vier gaste bied.
Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk en fietsry in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette & Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 136
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandkorrel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap